)

Ligbron netbalspanne skop liga op ‘n hoë noot af

Die netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Donderdag, 4 April aan hulle eerste ligawedstryde van die seisoen teen Hoërskool Standerton te staan gekom, in ‘n spannende kragmeting.

Ligbron se netbalspanne het vir groot opwinding gesorg met pragtige netbal wat op die dag deur beide skole se spanne gespeel is.

Die Liggie netbalspanne het die volgende tellings behaal: o/14A wen 12-11, o/14B wen 14-8, o/15A verloor 8-14, o/15B verloor 8-15, o/16A wen 21-9, o/16B speel gelykop met 10 elk, die tweedespan wen 20-19 en die eerstespan wen 29-16.

Die netbalspanne speel eerskomende Donderdag, 11 April, op Ligbron se tuisveld hulle volgende liga wedstryde teen Highveld Park van Secunda.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal