)

Ligbron seunshokkie en Highveld Park meet kragte

Die o/14- en eerste seunshokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Woensdag, 3 April op Ligbron se velde kragte gemeet teen Highveld Park as deel van hulle liga verpligtinge.

Die kompetisie was baie strawwe en beide Ligbron se spanne het tot die doodsnikke van die wedstryd hulle alles en nog meer gegee.

Die o/14’s het gelykop gespeel met 1 doel elk en die eerstespan het hulle titaniese stryd met 0-1 verloor. Die o/16- en eerste seuns hokkiespanne sal eerskomende Dinsdag, 9 April, op Ligbron se tuisveld teen Hoërskool Oosterland te staan kom.

Baie sterkte met die res van julle liga wedstryde.

Foto bo: Braam Moolman

Hardu Prinsloo
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal