)

Ligbron Top 10 Akademiese Presteerders

Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo is op Maandag, 14 Januarie, aangewys. Hierdie leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat bepaal is ná afloop van die 2018 eindeksamen. Ligbron is voorwaar trots op elkeen van hierdie leerders met hulle uitstekende akademiese prestasies.

Die graad 8 nou graad 9 Top 10. Die leerders staan van 1 tot 10:

Atiyyah Jassat, Almaas Saley, Danika Drotsky, Ané Roets, Imaan Tayob, Adri van der Merwe, Zahra Gardee, Zayd Dindar, Huzefa Patel en Lohan Coetzee.

Graad 9 nou graad 10:
Nadine Brelage, Busisiwe Vemba, Zahra Dindar, Kgomotso Maroga, Prajna Bhika, Sinethemba Machi, Kundai Zimuto, Chané Vermaak, Hubert Terblanche en Franco van Dijk.

Graad 10 nou graad 11:
Ammaarah Arbee, Cristian Izquierdo Ortega, Hannah Peer, Shraddha Agre, Fatiema Dendar, Dané du Toit en Itumeleng Nkambule.

Graad 11 nou graad 12:
Simone Stapelberg, Renate Krause, Hlohonolofatso Sibeko, Rizqah Tayob, Lian Fourie, Johannes Roets, en Divan Stapelberg.

Foto bo: Die top leerder van elke graad staan (v.l.n.r.): Atiyyah Jassat (Graad 8), Nadine Brelage (Graad 9), Ammaarah Arbee (Graad 10) en Simone Stapelberg (Graad 11).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal