)
Uppies swemmers by Flamingo Aquatics Prestige Gala

Ruan le Roux, Carmen Gilbert, Murray Louw en Cameron Gilbert. Hoërskool Upington se leerders het die afgelope naweek deelgeneem aan die Flamingo Aquatics Prestige Gala in Kimberley. Die uitslae is…

Uppies Krieketspelers gekies vir Provinsiale spanne!

Agter vlnr: Brend Mulder,Ferdie Richter,Daylon Beukes en Geo Engelbrecht Voor vlnr: PA Karsten en Zea Botma Die volgende krieketspelers van Hoërskool Upington het provinsiale spanne behaal en gaan in Desember…

Uppies hardloop medaljes los!

JJ Snyders, Khayakosi Klaasten, Normadean Marshall, Benno-Wayne Friedman en Vivi Mbiza Uppies hardloop medaljes los! Die afgelope naweek het Hoërskool Upington se atlete aan `n byeenkoms van HTS Louis Botha in…

Uppies 1ste Krieketspan wen Coca Cola T20

Agter vlnr: Tier (uppie mascot),Bradley Gous, Brend Mulder, Awie van der Westhuizen, Ferdie Richter, Daylon Beukes, Johannes du Plessis (afrigter) en Mnr Jaques Swanepoel (spanbestuurder) Voor vlnr: Jayden Fortuin, Rique…

Hoërskool Upington musiekleerders presteer!

Vier van Hoërskool Upington se leerders, Carol-Joy Bezuidenhout, Joshua Hendricks, Jolize Swanepoel en Jana Nel het vanjaar die Royal Schools of Music se musiekeksamens gespeel. Hulle het goed presteer en…

Krieket by Hoërskool Upington groei

Voor vlnr: Shaldon Cloete, Rique Slabbert, Benno-Wayne Friedberg, Bradley Gous, Geo Engelbrecht en Jano Malan Agter vlnr: Johannes du Plessis, PA Karsten, Petrus Labuschagne, Brend Mulder, Jaden Fortuin, Ferdie Richter…

Uppies Ruiters presteer by Saalperd Streekskou

Jessi Wessels (links) en Narike Hoft (regs) Jessi Wessels en Narike Hoft, twee leerders van Hoërskool Upington, het deelgeneem aan die afgelope Saalperd Streekskou van 11-12 Oktober. Jessi se uitslae soos…

Uppies hou Kultuuraand vir droogtehulp!

In ʼn familie word alles gedeel: alle vreugde, pret en plesier, maar ook die seer en swaarkry. In die Uppie-familie het Mev Madelein May en die ATKV jeugtak besef dat…

Uppies se skole Fast5 dag vol pret en plesier

Voorste vlnr:  PG Human, Lize van Niekerk en Di-Mari Visser Agter vlnr: Eric Swanepoel, Ruan le Roux, Nina Slabbert, Jessi Wessels, Marnel Oberholster en Theuns Theunissen. Hoërskool Upington het op…

Uppie-atlete vertoon vroeg goed!

Khanyakosi Klaasten, Jerosile Daniels, JJ Snyders, Kate Nugent en Macneil Hendriks Die afgelope naweek, 5 Oktober, het `n baie jong spannetjie atlete van Hoërskool Upington aan `n byeenkoms te Cradock…

Uppies se eie netbal-Bokkie.

Cleo Minnaar is voorwaar Hoërskool Upington se netbaltrots! Sy het van kleins af potensiaal getoon en met harde werk en toewyding, speel sy die afgelope 7 jaar al netbal vir…

Hoërskool Upington leerder sportster van die maand

Elanie Brand, ‘n graad 11-leerder aan Hoërskool Upington, is gekies as die September wenner van die Let’s Play Sportster van die maand vir haar prestasies in tennis. Elanie is haar…

Uppie kook alweer!

Ewald van Aswegen (FBI), Lené Herholdt (Hoërskool Duineveld / 3de), Andrea Swartz (Elizabeth Conradie skool / 2de), Lithemba Moni (Hoërskool Upinton / Wenner) en Lesley Jacobs (FBI) Saterdag, 5 Oktober,…

Uppies se Jong Wetenskaplikes

Tydens die September vakansie het Zoë van Wyk en Kyle Britz van Hoërskool Upington deelgeneem aan die Internasionale Ekspo vir Jong Wetenskaplikes te Johannesburg. Hulle kry meriete vir hul “Eco…

Uppies skut blink uit op SA’s

Wian van As, leerder van Hoërskool Upington, het tydens die September vakansie aan die SA-skole skietkompetisie deelgeneem. Hy kry brons vir o/21 Veergeweer in die drie posisie en silwer vir…

Uppies Rugbyspelers verteenwoordig provinsie

Van links na regs:  TJ Majiedt, Tumi Masenge, Vrele du Toit en Wihan Hendricks. Tydens die Junie/Julie vakansie het 16 van Hoërskool Upington se rugbyspelers die provinsie verteenwoordig by verskeie rugbyweke.…

KLK Opleidingswerkswinkel by Hoërskool Upington

Mnr. C. Wessels (SBL – Voorsitter) Mnr. G. March (Distriksdirekteur – NKOD), Mnr. H. Esau (Hoof Direkteur – NKOD), Mnr. J. Mapanka (Organiseerder van die Twinning program tussen ZFM en…

Uppies se eie Senior Plattelandse afrigter vir krieket

Johannes du Plessis is die afgelope 10 jaar afrigter van Hoërskool Upington se 1ste krieketspan asook een van die beste spelers in die Seniorspan. Hy het gedurende die tyd, onder…

Uppies ATKV jeugspan reik hand uit!

Vlnr: Valencia Likumbi, Jonathan Isaks, Bianca Adams, Mnr Raymond Esterhuizen (hoof: AJ Ferreira), Mnr. Riaan Kotzé (hoof: Hoërskool Upington), Chaneyka Kulsen, Elani Brand, Marnel Oberholster. Die Kultuurdiere, soos die ATKV…

Hoërskool Upington Skaakspeelster verras!

Mi-Jeanne de Wit Mi-Jeanne de Wit, `n leerder van Uppies, het die afgelope naweek deelgeneem aan ‘n geslote Noord-Kaap skaaktoernooi waar sy ‘n silwer medalje verwerf het vir dogters onder…

Uppies se skuts skitter

Voor vlnr: Markus Gous, Ayden Smith, Ashton Willemse, Janko Botma, Wian van As. Agter vlnr: Juan Steenkamp en Petrus Labuschagne. Tydens die finale skiet-kompetisie wat op 16 en 17 Augustus in…

UPPIE SKUT WEN GOUD IN ENGELAND!

Juan Steenkamp, `n gr 12 leerder van Hoërskool Upington, was onlangs vir 2 weke saam met die SA skietspan (SANSSU) na Bisley, in Engeland, wat as geboorteplek van skyfskiet beskou…

MTN/URB en Intertekens Uppies mini Krieketfees 2019

Voorpos se span: Agter vlnr: Gerrit Smits (Afrigter), Ernest Beukes (Afrigter), Phillip Green, Louwan Harper, Sylvester Hoffman, Nico vd Westhuizen, Darren Swartz, Cayden Daniels, Gregan Jansen, Desmond Julies (Spanbestuurder) en…

Goud vir Uppies Jong Wetenskaplikes

  Zoë van Wyk en Kyle Britz van Hoërskool Upington, het goud behaal vir hul energiebesparende produk, tydens die Ekspo vir Jong Wetenskaplikes. Die Ekspo het op 2 Augustus te…

Uppie bied Groot sport tydens Groot Interjol

Hierdie naweek, vanaf 8 Augustus, bied Hoërskool Upington weer die jaarlikse derby tussen Hoërskool Upington en Hoërskool Duineveld. Opwinding heers al seker die afgelope maand oor dié groot ontmoeting en…

Uppies teen Hoërskool Noord-Kaap

Die afgelope naweek het Hoërskool Upington op vele sportterreine teen Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley deelgeneem. Alhoewel die hokkie-uitslae dalk op papier nie so goed lyk nie, het Uppies die naweek…

Uppie skuts vaar uitstekend

Tydens die skoleskiet kompetisie wat op 19 en 20 Julie te Upington gehou is, het Hoërskool Upington se skuts uitstekend gevaar. Juan Steenkamp en twee Landboudal skuts lê gelyk op…

Uppies Rugbyspelers speel Springbok warm

Hoërskool Upington het dié afgelope naweek na Hoërskool Namakwaland getoer en heerlik gespeel in die koue. Vrydag, 18 Julie, het die skaak al vingers losgemaak en is daar begin met…

Uppies se eie skole-tennis Protea

Elanie Brand van Hoërskool Upington,is op 27Junie amptelik in die Senior SA skole tennisspan opgeneem. Dit is die hoogste vlak van SA kleure wat in tennis behaal kan word op…

Hoërskool Upington Ruiters skitter in die VSA

Jessi Wessels, ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Upington, was die afgelope vakansie in die Verenigde State van Amerika as ‘n lid van die Junior Protea Vyfgangspan wat aan ‘n…

Hoërskool Upington: Platteland Liga Hokkie Uitspele

Die afgelope naweek het die Platteland Liga Uitspele plaasgevind in Upington. Tydens hierdie uitspele het vier van Hoërskool Upington se dogters-spanne deelgeneem, nl. 0/18A, 0/18B, 0/16A en 0/16B. Die 0/18A…

Hoogste lof vir Uppie

Jay-F van den Heever, gr 12 leerder van Hoërskool Upington, het die vakansie ‘n besonderse prestasie behaal deur verkies te word tot Presidentsverkenner van die Voortrekkers. Dit is die hoogste…

Hoërskool Upington o/15 Rugbyspelers in GWK Rhino span

Hoërskool Upington 0/15 rugbyspelers is gekies in die GWK Rhinoweek span. Uppies is trots op julle ysters! Baie geluk!

Uppies-netbal blink uit op SA’s

Verskeie van Uppies-netbal se speelsters is gekies as kaptein en onder kaptein van hul onderskeie spanne. 0/15: Bea Engelbrecht (o/k) 0/16: Abongile Mchlauli (o/k) 0/17: Di-Marie Visser (k) en Janice Avenant…

Hoërskool Upington skut na Engeland

Juan Steenkamp, Graad 12 leerder van Hoërskool Upington, het onlangs aan die SANSSU skietproewe in Limpopo deelgeneem waar al 9 provinsies meegeding het in alle ouderdomme. Juan is deel van…

Provinsiale Uppie Hokkiespelers

Na afloop van die verskeie provinsiale hokkieproewe gehou te Upington en Kimberley, is die volgende leerders van Hoërskool Upington onderskeidelik opgeneem in hul verskeie ouderdomsgroepe om deel te neem aan…

Uppies-leerder presteer by SA Saalperd Nasionale Kampioenskappe

Narike Hoft van Hoërskool Upington, het in die 14 jaar en onder 3 Gang Ryperd klas ‘n agtse plek behaal en in die 14 jaar en onder 3 Gang Ruiterkuns…

Hoërskool Upington Tennis

Agt seuns en 8 dogters van Uppies het 26 April teen Diamantveld tennis gespeel. Die dogters het uitstekend gevaar en 9 van hul 13 wedstryde oortuigend gewen. Diamantveld het op…

Uppies skaak vorder goed

Drie van Hoërskool Upington se skaakspelers het deelgeneem aan ‘n ZFM toernooi op Saterdag, 27 April. Anel Maasdorp het in die o/15 afdeling gespeel en Mi-Jeanne de Wit en Letitia…

Uppies Sporterskuts Seëvier

Tydens die Skoleskiet kompetisie wat op 26 en 27 April 2019 by Hoërskool Landboudal gehou is, het Uppies se Sporterskuts baie goed presteer. In die o/21 Sportergeweer kompetisie kry Juan…

Uppies se ontwerp op voorblad

Eer het `n leerder van Hoërskool Upington te beurt geval toe haar ontwerp gekies is vir die voorblad van die SA Akademie van Wetenskap en Kunste se jaarlikse publikasie “POORT”.…

Hoërskool Upington netbal ingesluit by Noord-Kaap spanne

Die afgelope naweek was die finale proewe vir die onderskeie Noord-Kaap spanne wat die provinsie sal verteenwoordig by die All Ages Toernooi wat Junie in Boksburg plaasvind. Die volgende dogters…

Uppies by Uitvoerende Kunste

Tyrece Willemse, Demi Pretorius, Zanelle Bovu en Sydney Feris van Hoërskool Upington, het gedurende die April- vakansie deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe van die Uitvoerende Kunste in Rustenburg. Demi het…

Uppies skuts is staatmakers

Tydens die skiet-kompetisie wat op 5 en 6 April by Hoërskool Upingon gehou is, het die Uppieskuts puik presteer en die nuwe skuts het vir die eerste keer ‘n skietkompetisie…

Hoërskool Upington tennisster presteer by Interpro

Elanie Brand het gedurende die afgelope vakansie die Noord-Kaap Tennisspan verteenwoordig by die Interpro in Pretoria. Dit is n groot toernooi waar elke provinsie se beste spelers deelneem teen mekaar.…

Hoërskool Upington netbal toer na Sun City

Uppies-netbal se 0/14A, 0/16A, 0/17A en 0/19A spanne het gedurende die Maart-vakansie vir ‘n netbalkliniek na Sun City gegaan, onder leiding van Dorette Badenhorst en haar Egalite-span. Die spanne het…

Hoërskool Upington Omgee-Week

Hierdie jaar het Uppie leerders koekies ingesamel vir KANSA en benodigdhede vir Oasis Ontwikkelings Sentrum. Vanjaar se doelwit van 50 000 koekies vir KANSA is suksesvol bereik met 50 525…

Harde netbal vir Uppies

Hoërskool Upington se netbal het die afgelope naweek aan ‘n nat en winderige Diamantveld- sportdag deelgeneem. Daar is baie wedstryde gespeel en alle spanne het tot die einde hulle beste…

Uppies verower T20 Trofee

Wat ‘n aflsuiting van ‘n briljante seisoen. Hoërskool Upington het die afgelope naweek teen Upington Lions te staan gekom in die T20 liga. Daar het 12 spanne deelgeneem aan die…

Uppies-netbal begin seisoen goed

Hoërskool Upington se netbal het op 2 Maart aan die jaarlikse Fichardtpark Sportdag deelgeneem. Ondanks beserings en uiters warm toestande het die dogter pragtige netbal teen goeie skole gespeel. Die…