Hoërskool Upington Atletiek kook
Uppies se atletiek het vanjaar op ‘n prettige toon begin. ‘n Heerlike middag-byeenkoms is gehou waar elke atleet 5 items moes doen om aan die aand se waatlemoenfees deel te…
Hoërskool Upington Skaak
Tydens ‘n ZF Mcgawu streekstoernooi gehou vir skaak te Simbruner Primêre Skool, het twee van Uppies se graad 10 dogters deelgeneem. Dit was hulle eerste toernooi en hulle het teen…
Uppies se swemmers presteer
Murray Louw en Ruan le Roux van Hoërskool Upington het die afgelope naweek deelgeneem aan die NCASA Sprints Swem Kampioenskappe te Kimberley. Hulle het goed presteer en ontvang die volgende…
Hoërskool Upington in T20 krieket Semi-Finaal
Nadat Hoërskool Upington se senior krieketspan met die spanne van Kollege met 65 lopies en Hoërskool Duineveld met 149 lopies afgereken het, dring hul deur na die Semi-Finaal van die…
Uppies ruiters neem deel aan Western Mounted Games
Die volgende ruiters van Hoërskool Upington het die naweek van16 Februarie aan die 1st Qualifier vir WMG deelgeneem en het baie goed presteer op hulle onderskeidelike vlakke. Riana Steenkamp Ope…
Uppies-afrigters raak slim met netbal-keuring
Vyf van Hoërskool Upington se netbal-afrigters het op Vrydag, 15 Februarie, `n baie insiggewende keurders-kursus bygewoon. Hierdie kursus is aangebied deur Netta van Zyl, wat dien op die Noord-Kaap bestuur…
Hoërskool Upington skuts presteer
Uppies het met ‘n groot aantal nuwe skuts die jaar begin en het ook hul eerste rolstoel lugpistoolskut. Hotazel se skietkompetisie van 8 en 9 Februarie het weer baie mooi tellings…
Uppies 0/15 krieket weereens kampioene
Op Dinsdag, 5 Februarie, het die krieket liga-finaal plaasgevind tussen Hoërskool Upington en Hoërskool Duineveld op Duineveld se tuisveld. Velties het die loot gewen en Uppies eerste ingestuur om te…
Uppies Senior Krieket sterk op dreef
Hoërskool Upington se senior krieketspan is sover bo aan die leer in die T20 liga. Hul harde werk, tyd en oefening werp vrugte af deurdat hul nog net een van…
Uppie-atlete na Kimberley
Die afgelope Saterdag, 2 Februarie, het Hoërskool Upington se atlete aan `n Uitnodiging Byeenkoms te Kimberley deelgeneem. Ten spyte van nat en winderige toestande, het die atlete pragtig presteer. Dié…
Hoërskool Upington leerder in Junior Protea Vyfgang Span
Die ESSASA Nasionale Proewe was in Parys gehou vanaf 24-26 Januarie. Uppies is baie trots op Jessi wat ingesluit is in die Junior Protea Vyfgang Span. Die Noord–Kaap het vanjaar…
Hoërskool Upington atleet skitter vroeg in seisoen
JJ Snyders, welbekende spoedvraat van Hoërskool Upington, het die naweek aan die Puma School of Speed Kampioenskappe te Stellenbosch deelgeneem. JJ het weereens `n pragvertoning in die Eikestad gelewer. Hy…
Uppies begin T20 krieket op hoë noot
Uppies se senior span het die afgelope naweek aan twee T20 wedstryde deelgeneem. Hul het vroeg-dag na Groblershoop gery om daar te gaan speel. Uppies kolf 1ste en almal dra by…
Hoërskool Upington by Tennisproewe
Die volgende leerders van Hoërskool Upington het vanaf 17 – 19 Januarie aan die Noord-Kaap tennisproewe in Kimberley deelgeneem. Die leerders het as volg geëindig op die ranglys in hul…
Hoërskool Upington Kleure-atletiek
Wat `n fees was dié jaar se kleure-atletiek nie! Ten spyte van die feit dat dit `n middag-byeenkoms was én ten spyte van die hitte, het die atlete opgedaag en…
Graad 8 botsels word ware Uppies
Op Vrydag, 11 Januarie, het Hoërskool Upington se tradisionele Botselkamp afgeskop met heerlike botselkaskenades waar die botsels gewys het watter trotse Uppies hulle alreeds is. Hulle het gesing, gedans en…
Hoërskool Upington o/15 krieketspelers na Sri-Lanka
Drie van Hoërskool Upington se jong opkomende krieketspelers, Ferdie Richter, Brend Mulder en Geo Engelbrecht het vanaf 1 tot 5 Desember aan die Nasiona/15 Plattelandfees deelgeneem in Sasolburg. Al drie…
Hoërskool Upington Rolbal
Cobus Fourie van Hoërskool Upington, het die afgelope naweek aan die Kalahari gemende trips op Upington deelgeneem. Cobus, wat vir Lime Acres rolbalklub speel, was saam met sy ouer broer,…
Hoërskool Upington swemmers presteer
Uppies se swemmers het 19 en 20 Oktober deelgeneem aan die Flamingo Gala in Kimberley. Die leerders wat deelgeneem het was Jessi Wessels, Ruan le Roux, Carmen Gilbert en Lorraine…
Hoërskool Upington o/15 krieket
‘n Bedrywige seisoen het afgeskop en Uppies krieket speel die seisoen in 3 verskillende ligas, o/15 liga, o/19 liga, reserwe liga, asook in die Coca Cola T20 Shootout. Foto bo:…
Skitter atleet van Uppies word vereer
JJ Snyders, gr.10 leerder van Hoërskool Upington en dié skool se spogatleet, is uitgenooi na `n prysuitdelingsfunksie te Kimberley. Die koerante, Express en Kalahari Bulletin, hou hul “Sport star of…
Hoërskool Upington se ATKV Jeugtak
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoërskool Upington se ATKV Jeugtak het Woensdag `n propvol, prettige aand gehad. Die “P”-tema het gelei tot baie interessanthede, bv. port, popcorn, pasteie, pampoenpoffertjies, pryswenners en…
Uppies blink uit tydens Saalperd Streekskou
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Die afgelope Saalperd Streekskou is gehou 12-13 Oktober te Upington. Narike Hoft het vir die eerste keer deelgeneem aan die Noord-Kaap Ruiterkuns proewe en haar uitstekend…
Sanlam & Uppies Fast5 Netbal Besigheidsliga
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Op Vrydag, 12 Oktober, het 15 van Upington se besighede deelgeneem aan die heel eerste Sanlam en Upington Hoërskool Fast5 toernooi. Die besighede het die toernooi…
Narike Hoft van Uppies bink uit op Friesperd
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Narike Hoft, van Hoërskool Upington, het aan die afgelope KFPSSA Nasionale skou (Koninklike Friesperd Stamboek van SA) te Parys op 3-6 Okt deelgeneem. Sy het deelgeneem…
Uitsonderlike prestasies vir Uppie-skuts
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Tydens die vakansie, 30 September tot 4 Oktober, het die Uppie-skuts, as deel van die Noord-Kaapspan, aan die SA-skole skietkompetisie te Newcastle deelgeneem. Elné du Toit…
Uppies leerder kry 1ste Dan in karate
Zelmay October van Hoërskool Upington is ‘n lid van die Bashido-Kan Karate Akademie, onder leiding van Shihan Adriaan Beukes. Sy is hierdie jaar ook opgeneem in die provinsiale span en…
Hoërskool Upington ruiter presteer
Narike Hoft, van Hoërskool Upington, het deelgeneem aan die Bloemfontein Streekskou, 24 -25 Augustus. Narike het met EF Fever Pitch ‘n eerste plek behaal in die 14 jr en onder…
Uppies op Ontbytsake
Ontbytsake gaan eerskomende Saterdag, 8 September, tussen 07:30 en 9:00 op KykNET, DStv Kanaal 144, `n insetsel oor Hoërskool Upington uitsaai. Die episode word ook herhaal op Sondag, 9 September,…
Hoërskool Upington 1ste dogters hokkiespan liga-kampioene
Uppies se Dogters Hokkiespan is gekroon as Noord-Kaap Platteland Liga Kampioene 2018. Hierdie span is vir die 3de jaar agtereenvolgens die Noord -Kaap Platteland Grasveld Kampioene. ‘n Nuwe era breek…
Hoërskool Upington Besigheid-krieketdag
Uppies het op Augustus hul eerste Besigheidskrieketdag gehou.
Hoërskool Noord-Kaap rugbyspeler presteer
Godwill Romain, eerstespan rugbyspeler van HNK, is tydens die Wildeklawer Skole toernooi gekies vir die Noordelike span wat op 15 September teen ‘n Suidelike span op Ellis Park gaan speel.
Hoërskool Upington o/13 Krieketfees 2018
8 Spanne oor die heleNoord-Kaap Provinsie het hierdie jaar Hoërskool Upington se Krieketfees bygewoon. Op die Voorpos, Oranje Noord en Vooruitsig was die plaaslike spanne. Seodien, Kathu, wat 2 spanne…
Nog `n Uppie-netbalspan neem deel aan SA’s
Die afgelope naweek, vanaf 23-26 Augustus het Hoërskool Upington se o/15A netbalspan aan die Kay Motsepe spele deelgeneem.
Uppies klank dat dit klap by Wow-Spelfees
By die onlangse WOW-spelfees se streekkompetisie, het 10 van Uppies se leerders gewys hul ken hul klanke. Na `n lang dag se babbel en krabbel, is die uitslae aangekondig.
Uppies Rugbyspeler vereer deur Bernito ná sy dood
Ná die tragiese heengaan van Bernito du Plessis, gr. 10 leerder aan Hoërskool Upington vroeër vanjaar, het sy ouers met `n pragtige gebaar sy nagedagtenis by Hoërskool Upington verewig.
Hoërskool Upington Koorfees`n fees vir die siel
Dinsdag, 14 Augustus, het Hoërskool Upington se koor, Uppies Camerata, weer opgetree by ons jaarlikse koorfees.
Uppies Tennis seëvier
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Upington se eerste tennispan is in die bevoorregte posisie om splinternuwe klere te kon ontvang. Tydens die jaarlikse spanbou is die klere aan elke…
Uppies hokkie maak Hoërskool Upington TROTS!!
Dit was tyd vir die stryd van Groot Interjol en soos altyd was Uppies se hokkiespanne gretig en gereed vir die stryd.
Skole Kook by Uppies!
Die kykNET Skole Kookspan is vandag by Uppies om te sien hoe Uppies letterlik kook.
Hoërskool Upington se staatmaker skuts!
Tydens die vierde Noord-Kaap skietkompetisie, gehou op 27 en 28 Julie by Laerskool Oranje Noord in Upington, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar. By die o/21 Sportergeweer…
Hoërskool Upington se ATKV Jeugtak reik uit op Mandela-dag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die Kultuurdiere, die ATKV se Jeugtak van Hoërskool Upington, het tydens die onlangse Mandela-vieringe gewys hoe goed hul harte is. Hulle het eerstens na die Thembelihle Dienssentrum…
Groot Interjol koors by Hoërskool Upington
Nog net 2 weke! Groot Interjol is byna hier en aan beide kante van dié GROOT STRYD is mense hard besig met voorbereiding. Die aksie begin Donderdag, 2 Augustus, wanneer…
UPPIES NETBAL SPOG MET 3 SPANNE IN TOP 25 VAN SA
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Upington-netbal het 4 spanne in die jaarlikse liga ingeskryf in onderskeidelik die o/14, o/15, o/17 en o/19 ouderdomsgroepe. Die spanne moes meeding teen sterk…
Hoërskool Upington Skaak
Andries Engelbrecht van Hoërskool Upington, het Vrydag, 20 Julie en Saterdag 21 Julie, deelgeneem aan die Centenary Open Chess Tournament ter ere van Nelson Mandela. Hy het ‘n 4de plek…
Uppies Netbal op toer
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ posts_number=”2″ gallery_ids=”17670″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Gedurende die afgelope vakansie het Hoërskool Upington se netbalspanne aan die jaarlikse…
Uppies netbal lewer SA speler op
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Tydens die jaarlikse All Ages toernooi in Boksburg is Hoërskool Upington se eie Cleo Minnaar gekies as een van die Top 35 speelsters op die…
Twee Duitsers besoek Hoërskool Upington
Die afgelope paar maande het 2 Duitse uitruilstudente tuis gegaan by Hoërskool Upington. Celine Moczarski en Veronika Müller het in Augustus 2017 in Suid-Afrika aangekom en onmiddellik deel van die…
Uppie na AJV van ATKV
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Luzaan Engels, `n gr. 11 leerder aan Hoërskool Upington, het Dinsdag na Johannesburg gevlieg as afgevaardigde van H.U se Jeugtak van die ATKV. Die vergadering vind elke…











