)

Hoërskool Upington Skaak

Tydens ‘n ZF Mcgawu streekstoernooi gehou vir skaak te Simbruner Primêre Skool, het twee van Uppies se graad 10 dogters deelgeneem.

Dit was hulle eerste toernooi en hulle het teen graad 12 leerders deelgeneem. Daar is vyf stelle gespeel en beide die dogters het twee van die vyf stelle gewen.

Hulle het die verloor as positief ervaar waar hulle uit hul foute kan groei in die spel. Baie dankie Mi-Jeanne de Wit en Letitia Andries dat julle ons verteenwoordig het.

Uppies is trots op julle!

Foto bo: Mi-Jeanne de Wit en Letitia Andries

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal