)

Hoërskool Noord-Kaap atlete SA Atletiekkampioenskappe

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se atlete is gereed vir die SA’s.

Die volgende atlete is gekeur om by die SA’s in Port Elizabeth deel te neem vanaf 21 tot 23 Maart:

Keante Pienaar, Keletso Seoposengwe, Tristan Pinetown, Marilee Hanekom, Jacquin van Wyk, Keanan van Wyk en Romeo van Wyk.

Voor vlnr: Keante Pienaar, Keletso Seoposengwe en Tristan Pinetown

Agter vlnr: Mnr Janus Schutte(Afrigter), Marilee Hanekom, Jacquin van Wyk, Keanan van Wyk, Romeo van Wyk en Mev Anita de Klerk(Afrigter).

Baie geluk aan elkeen van die atlete.

Ons is trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal