By die onlangse WOW-spelfees se streekkompetisie, het 10 van Uppies se leerders gewys hul ken hul klanke. Na `n lang dag se babbel en krabbel, is die uitslae aangekondig.
Gr.8 Fransisca Clarke ā Vierde, Gr.9 Reagan Cupido ā Top 10, Gr.10 Bernelee de Waal ā Top 10, Carol-Joy Bezuidenhout ā Goue Medalje vir eerste in graad.
Baie geluk.
Die volgende uitdun is Saterdag, 25 Augustus.
Foto bo: agter vlnr: Janko Botma, Marco Spangenberg Fransisca Clarke, Natalie Gous
Voor vlnr: Bernelee de Waal, Ivanke van Schalkwyk, Carol-Joy Bezuidenhout, Mi-Jeanne de Wit
Afwesig: Reagan Cupido