)

Uppies begin T20 krieket op hoë noot

Uppies se senior span het die afgelope naweek aan twee T20 wedstryde deelgeneem. Hul het vroeg-dag na Groblershoop gery om daar te gaan speel.

Uppies kolf 1ste en almal dra by tot ‘n goeie totaal van 158. Daarna kolf Groblershoop en veg verbete om die totaal af te slaan. Uppies haal almal uit vir 98 lopies en wen die wedstryd met 60 lopies.

Die 2de wedstryd was teen Upington Dorp. Dorp wen die loot en kolf 1ste. Jaco Beukes se oog is in en help met ‘n onoorwonne 105 om dorp se lopietal tot 167 te druk.

In Uppies se kolfbeurt het dit aanvanklik moeilik gegaan en ‘n paar vinnige paaltjies het geval. Pieter Cockeron en Franco Swart skop egter vas en baklei terug. Die wenlopies word in die 18de beurt geslaan waar Franco 67 van hul aangeteken het. Uppies wen met 5 Paaltjies.

Agter vlnr: B Mulder, P Cockeron, JB Giliomee, T Kotze, G Smit, B Engelbrecht, F Rickter en F Swart

Voor vlnr: R Erasmus, B Mulder, D Beukes en G Engelbrecht

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal