)

Hoërskool Upington by Tennisproewe

Die volgende leerders van Hoërskool Upington het vanaf 17 – 19 Januarie aan die Noord-Kaap tennisproewe in Kimberley deelgeneem. Die leerders het as volg geëindig op die ranglys in hul onderskeie ouderdomsgroepe:

Dogters o/14: Zea Botma (10)
Seuns o/14: Hercules Hudson (3), P.A. Karsten (4)
Dogters o/15: Janneke Engels (4)
Dogters o/16: Jana Nel (8)
Seuns o/16: Geo Engelbrecht (7) en Awie van der Westhuizen (10)
Dogters o/17: Elanie Brand (1),Berna Kilian (4), Janice Avenant (6)
Seuns o/19: Adri Hudson (8)
Elanie Brand het ook uitgespeel teen die o/19-dogters waar sy nommer 1 eindig. Hiermee is sy dan opgeneem in die interprovinsiale span wat in die Maart-vakansie in Pretoria gaan deelneem teen al die ander provinsies. ‘n Besondere woord van geluk aan Elanie en ons hou duim vas vir die SA-skole span.
Elanie, Janice, Berna, Janneke en Adri is ook in die Noord-Kaapspanne wat 22 – 24 Februarie aan die Synergy Cup toernooi in George gaan deelneem. Baie sterkte ook aan hulle.

Foto: Agter v.l.n.r: Franco Swart (afrigter), Elanie Brand , Janice Avenant, Berna Kilian, Jana Nel, Adri Hudson, Awie van der Westhuizen en Geo Engelbrecht

Voor v.l.n.r: Hercules Hudson, Zea Botma, P.A. Karsten en Janneke Engels

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal