)

Uppies Tennis seëvier

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”]

Hoërskool Upington se eerste tennispan is in die bevoorregte posisie om splinternuwe klere te kon ontvang. Tydens die jaarlikse spanbou is die klere aan elke speler deur Mnr. Kotzé, skoolhoof van Uppies oorhandig.
Almal was Woensdag, 8 Augustus uitgevat in hul nuwe drag en kon met selfvertroue hul opponente, die Velties, aandurf. Uppies het pragtennis gespeel, hard baklei vir elke punt en kon op die ou end die Groot-Interjol tennis met 11 – 7 wen.

Baie dankie aan Mnr. en Mev Brand, asook Mnr. en Mev. Joubert, beide ouerpare van Uppies, wat die klere geborg en ook laat maak het. Almal is dit eens dat ons spelers pragtig lyk.

Baie dankie aan al die ouers vir hul ondersteuning en gesindheid deur die jaar. Dit word opreg waardeer.

Formele skoolfoto bo:

Agter vlnr: Janice Avenant, Geo Engelbrecht, Awie van der Westhuizen, Adri Hudson, Lemley Mulder, Dian Kapp
Middel vlnr: Jessi Wessels, Chané Avenant, Benré Engelbrecht, Stefan Joubert, Elanie Brand
Voor: Liané Kapp, Berna Kilian

Afwesig: Janneke Engels

 

 

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ posts_number=”5″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”on” gallery_ids=”17774,17775,17771,17772,17773″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal