)

Hoërskool Upington atleet skitter vroeg in seisoen

JJ Snyders, welbekende spoedvraat van Hoërskool Upington, het die naweek aan die Puma School of Speed Kampioenskappe te Stellenbosch deelgeneem.

JJ het weereens `n pragvertoning in die Eikestad gelewer. Hy het vir beide die 200m en die 400m finaal gekwalifiseer.

Hy kon egter nie die 200m finaal hardloop nie, a.g.v. die feit dat dit met die 400m oorvleuel het.

Hy kry toe goud vir die 400m Finaal o/17. Hy hardloop die 400m vroeg in die seisoen in `n baie goeie tyd van 49.19s.

Ons is baie opgewonde oor wat hy die res van die seisoen gaan doen.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal