)
Hoërskool Upington hou groot Interjol

Dit is weer daardie tyd van die jaar. Gesprekke handel oor taktiek, talent en blote geluk. Planne word beraam en die algemene publiek vra een vraag: Wie gaan met Die…

Hoërskool Upington se Redenaarstoekoms skitter

Jolize Swanepoel, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Upington, is op pad na die nasionale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie. Sy het saam met twee ander Hoërskool Upington-leerders aan die semi-finale…

Hoërskool Upington leerders opgeneem in Robyne netbal spanne

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Onder/18 Nicolene Loots Die volgende leerders van Hoërskool Upington is gekies om die provinsie te verteenwoordig in hulle onderskeie ouderdomsgroepe gedurende die Junie vakansie. Die onderskeie…

Hoërskool Upington Klein Interjol – Tennis

Hoërskool Upington se eerste tennisspan het Klein-Interjol afgeskop toe hulle teen Hoërskool Duineveld se eerste tennispan meegeding het. Die wedstryde het in ‘n goeie gees plaasgevind en mooi tennis is…

Hokkie: Hoërskool Upington v/s Hoërskool Diamantveld

Die jaarlikse sportdag teen Diamantveld het plaasgevind op 19 Mei in Kimberley. Drie van Uppies se hokkiespanne het teen Diamantveld gaan meeding, nl. 1ste Dogters en Seuns, sowel as die…

Uppies se koor toer na Kaapstad

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Upington Camerata het vanjaar weer na Kaapstad getoer om aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod te gaan deelneem. Hulle het opgetree tydens die erediens in die NG…

Uppies netball meet kragte teen Diamantveld

Hoërskool Upington se netbalspanne het Saterdag, 19 Mei kragte gemeet teen Diamantveld. Daar is 11 wedstryde gespeel waarvan Uppies 4 gewen, 2 gelykop gespeel het en 5 verloor het. Die…

Uppie-leerder vaar goed by Shotokan SA Karate Kampioenskappe

Francois Gagiano van Hoërskool Upington,het tydens die Shotokan SA Karate Kampioenskappe die afgelope naweek in Pretoria, baie goed gevaar. By die individuele deelname het hy ‘n goue medalje vir sy…

Hoërskool Upington ruiters presteer by SA Nasionale Saalperd Kampioenskappe

Inge Wessels, Jessi Wessels en Toanita Strauss het onlangs deelgeneem aan die SA Nasionale Saalperd Kampioenskappe wat in Bloemfontein plaasgevind het vanaf 23 tot 28 April. Die Uppies het hulle…

Uppies speel skaak

Juan Swanepoel, Rian Mostert en Andries Engelbrecht van Hoërskool Upington het van 4-5 Mei deelgeneem aan die Interstreek skaakkampioenskaptoernooi in Kimberley. Juan het in die onder 18 A-span gespeel en…

PROVINSIALE UPPIE HOKKIESPELERS

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] PROVINSIALE UPPIE HOKKIESPELERS Na afloop van die verskeie provinsiale hokkieproewe, gehou te Kimberley, is die volgende leerders van Hoërskool Upington onderskeidelik opgeneem in hul verskeie…

Hoërskool Upington se 1ste Netbalspan speel prag-netbal op Sun City

Uppies se 1ste netbalspan het vanaf 27 – 30 April aan die Sun City toernooi deelgeneem. Hulle het 10 wedstryde gespeel en 7 van hierdie wedstryde gewen. Hulle het teen…

Uppies neem deel aan ECHS hokkie-toernooi 5 – 9 April:

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Die afgelope April-vakansie het beide Hoërskool Upington se 1ste hokkiespanne en 0/16’s getoer na Bloemfontein om deel te neem aan die ECHS en Travel en…

Uppies skiet uitstekend in Landboudal

Hoërskool Upington se skietklub gaan vanjaar van krag tot krag. Hul het dié jaar begin met 20 skuts waarvan 16 dié naweek teen Landboudal gaan skiet het. Die klub groei…

Uppies swemmers presteer

Hoërskool Upington se swemmers het op 10 Maart deelgeneem aan die Level 1 Inter Provincial Gala te Kimberley en 4-6 April aan SA Level 2 Regional Age Group Championships te…

Hoërskool Upington atleet presteer by Twinning Atletiekbyeenkoms

Tydens die onlangse Twinning Atletiekbyeenkoms tussen die ZFM Streek en die Karas-Streek van Namibie, het JJ Snyders van Hoërskool Upington, weereens briljant presteer. JJ het die trofee gekry vir die…

Tweekamp-atleet van Hoërskool Upington presteer

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Kate Nugent van Hoërskool Upington het die afgelope vakansie aan die SA Tweekamp byeenkoms deelgeneem. Hoewel sy nie ‘n medalje gekry het nie, het sy…

Uppies atlete hou naam hoog op SA’s

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Drie atlete van Hoërskool Upington het vanjaar aan die SA – Kampioenskappe te Potchefstroom deelgeneem. JJ Snyders, Nicolene Loots en Gerrit Hanekom het Noord-Kaap by…

Hoërskool Upington leerders woon netbalkliniek by

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17528″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Uppies-netbal se 14A, 15A, 17A en 19A spanne het gedurende die April-vakansie aan…

Hoërskool Upington Redenaars op pad na Semi-Finaal

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Upington spog met 3 leerders wat op pad is na die semi-finale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie wat in Junie in Kimberley plaasvind. Die…

Leerder van Hoërskool Upington het ‘n droom-sportvakansie

Cobus Fourie het ‘n vakansie gehad waarvan die meeste sportmanne net kan droom. Tydens die o/20 provinsiale rolbaltoernooi haal hy die kwarteindstryd wat beteken dat hy onder die top 8…

Hoërskool Upington se rolbalspan onder top-8 in SA

Vanaf 3 – 6 April het die provinsiale o/20 rolbaltoernooi in Bloemfontein plaasgevind. 32 Provinsiale spanne het aan die toernooi deelgeneem. Die Noord-Kaapspan, waarvan Cobus Fourie ‘n lid was, het…

Uppies en Uitvoerende Kunste

Vier leerders van Hoërskool Upington kom huistoe met arms vol medaljes!  Simoné Lonte, Alitze van der Merwe, Berna Killian en Tal Arnon, dansers van Karine Stolper School of Dance, het…

Aandwedstryd vir Hoërskool Upington se 1ste netbalspan

Uppies-netbal was in die bevoorregte posisie om Maandagaand teen die gedugte span van Privaatskool Elnatan, al die pad van Stampriet in Namibië, tuis te kon speel. Uppies wen die wedstryd…

Hoërskool Upington O/14 Netbal blink uit!

Die O/14 netbaldogters van Hoërskool Upington is vanjaar `n baie gelukkige groepie meisies. Hulle gedy onder die nuweling juffrou by die skool, Juf Melize Symington. Hulle vaar nog sover die…

Uppies Atlete Skitter

Deur die kwartaal het Hoërskool Upington se atlete baie hard geoefen en baie goeie uitslae behaal. `n Groot groep Uppie-atlete verteenwoordig Hoërskool Upington by die Sone-byeenkoms. Daarna is 21 atlete…

Uppies speel netbal teen Augsburg

Hoërskool Upington het die naweek kragte gemeet teen die magtige Augsburg van Clanwilliam. Die dogters het baie goeie netbal gespeel en die uitslae was as volg:   HU 0/14B verloor…

Uppies speel rugby teen Augsburg Landbougimnasium

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Uppies-speel-rugby-teen-Augsburg-Landbougimnasium-5.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Uppies-speel-rugby-teen-Augsburg-Landbougimnasium-4.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Uppies-speel-rugby-teen-Augsburg-Landbougimnasium-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…

Uppies presteer by skaak streekskompetisie

Die skole streekskompetisie vir skaak het plaasgevind op Saterdag 17 Maart 2018 te Hoërskool Upington. Ses Uppie-leerders het deelgeneem. In die dogters o/19 groep het Chrizelle Strydom eerste en Christina…

Uppies Netbal begin seisoen goed

Hoërskool Upington se netbal het Saterdag 3 Maart aan die jaarlikse Fichardtpark sportdag deelgeneem. Die spanne het teen sterk kompetisie te staan gekom en hulle goed van hulle taak gekwyt.…

Uppies speel Netbal teen Diamantveld

Hoërskool Upington het die naweek van 9 en 10 Maart met 7 netbalspanne aan die jaarlikse Diamantveld Sportdag deelgeneem. Die uitslae was as volg:   0/14 B verloor Diamantveld 0/14B…

Hoërskool Upington se hokkie uitslae op die McDonalds Fichardtpark Sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ posts_number=”8″ show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” gallery_ids=”17443,17444,17445,17446,17447,17448,17450,17454″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Op 3 en 4 Maart het die jaarlikse tog na Bloemfontein plaasgevind…

Hoërskool Upington skitter in tennis by Fichardtpark sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Uppies se eerste en tweede tennispanne het aan Hoërskool  Fichardtpark, Bloemfontein,  se sportdag deelgeneem. Hulle het baie mooi tennis gespeel en hul goed van hul taak gekwyt.…

Uppies moker hulself tot in die krieket-finaal

Hoërskool Upington het die afgelope naweek in die semi-finaal van die T20-liga teen Dragons gespeel. Uppies het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Dian Kapp en AW…

Hoërskool Upington doen goed in skaak

12 Skole het aan die Fichardpark sportdag op 1 Maart 2018 in skaak deelgeneem. Elke skool het teen drie ander skole gespeel. Uppies se A- span het teen Jim Fouche…

UPPIES HOKKIE BEDANK VODACOM SHOP KALAHARI MALL

Hoërskool Upington Hokkie wil graag vir Mnr. Yaacov Arnon, eienaar van Vodacom Shop Kalahari Mall, hartlik bedank vir sy volgehoue ondersteuning asook sy enorme bydrae tot ons trotse 1ste spanne.…

Tweekamp-atleet van Upington Hoërskool wen goud

Kate Nugent van Hoërskool Upington het aan die Griekwaland-Wes Tweekamp Kampioenskappe te Kimberley deelgeneem. Kate het uitstekend gevaar en  verwerf `n goue medalje. Sy  het ook die trofee ontvang  vir…

Uppies ken hul netbalreëls

Op Woensdag, 21 Februarie, het 5 van Hoërskool Upington se Netbal-afrigters tesame met 4 senior speelsters ‘n vlak 1 en 2 skeidsregterskursus bygewoon. Die kursus is aangebied deur wêreldbekende skeidsregter,…

Uppies hokkie na Kimberley

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Upington se Hokkie het die naweek van 23 en 24 Februarie na Kimberley gereis om deel te neem aan die Platteland Astro Toernooi, sowel as om…

UPPIES SEUNS HOKKIE VERWELKOM NUWE HOOFBORG

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/UPPIES-SEUNS-HOKKIE-VERWELKOM-NUWE-HOOFBORG-2.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text]  Op Dinsdag, 21 Februarie, het Hoërskool Upington se eerste seunshokkiespan, afrigter en ouers bymekaar gekom om aan die…

Hoërskool Upington skuts vaar goed by skietkompetisie.

Tydens die Hotazel 1ste liga skietkompetisie, gehou op 23 en 24 Februarie 2018 by Hotazel, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar. o/21 10m staan Sportergeweer Elné du Toit…

Uppies vs Velties: 0/15 Krieket finaal

Dinsdag, 20 Februarie, het Hoërskool Upington en Hoërskool Duineveld mekaar aangevat in ‘n 25 beurt wedstryd, wat terselfdertyd gedien het as die finaal van die liga. Die spanning was hoog…

Uppies neem deel aan Hopetown Noord-Kaap Saalperd Streekskou

Die volgende leerders van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Hopetown Saalperd Streekskou: Inge Wessels Toanita Strauss Jessi Wessels Narike Hoft Die uitslae is as volg: Inge Wessels en haar…

Hoërskool Upington neem deel aan Skaakliga

Op Saterdag 17 Februarie het 7 UPPIE skaakspelers deelgeneem aan ‘n Noord-Kaap toernooi. Die spelers is in alfabetiese orde:  Andries Engelbrecht, Rian Mostert, Steven Smith, Chrizelle Strydom, Juan Swanepoel, Tertia…

Cobus Fourie in Noord-Kaap o/20 rolbalspan

Cobus Fourie, graad 11 leerder aan Hoërskool Upington, is vanjaar weer ingesluit in die O/20 rolbalspan wat vanaf 3 – 6 April 2018 aan `n provinsiale toernooi in Bloemfontein gaan…

Hoërskool Upington soos visse in die water by hul Swemgala

Donderdag, 15 Februarie, het die Uppies geswem en gespartel en amper verdrink, maar hul het vet pret gehad en elkeen het die dag op sy eie manier geniet. Jy kon…

Uppies neem deel aan Noordkaap tennis

Die volgende leerders van Hoërskool Upington het vanaf 24 – 27 Janurie 2018 deelgeneem aan die Noordkaap tennisproewe in Kimberley. Die leerders het as volg geëindig op die ranglys in…

Hoërskool Upington stel hul nuwe onderwysers bekend

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” gallery_ids=”13226,13227,13228,13229″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Lizené Symington Lizené is `n plaasdogter uit die Frazerburg distrik. Seker ook dus…

Hoërskool Upington se 0/15 Krieketspan boul Duineveld uit

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Uppies doen dit weer! Uppies se 0/15 krieketspan het Dinsdag, 6 Februarie, te staan gekom teen Hoërskool Duineveld in ‘n 25 beurt wedstryd. Duineveld het…

Uppies Krieket vaar goed

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Upington se krieket het die siesoen sterk begin in die T20 dorpliga en het vyf wedstryde sover gespeel en vier oortuigend gewen. Die kragmetings…