)

Hoërskool Upington doen goed in skaak

12 Skole het aan die Fichardpark sportdag op 1 Maart 2018 in skaak deelgeneem. Elke skool het teen drie ander skole gespeel. Uppies se A- span het teen Jim Fouche gespeel en verloor.  Daarna het hulle teen Oranje Meisies gelykop gespeel en toe gewen teen St. Michaels. Die B-span het goed begin met ‘n wen teen Hoërskool Noord-Kaap, maar het daarna verloor teen Eunicé. Hulle het goed herstel en al vier die spelers wen hul laaste wedstryd teen Sand du Plessis. Die B span was dan ook algeheel derde in hulle kategorie.

Foto:

Agter links ns regs: Hendri de Beer, Hein Neser, Juan Swanepoel, Andries Engelbrecht, Louis Schonborn en Rian Mostert.

Voor: Steven Smith en Dean Willemse

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal