HoĆ«rskool Upington Hokkie wil graag vir Mnr. Yaacov Arnon, eienaar van Vodacom Shop Kalahari Mall, hartlik bedank vir sy volgehoue ondersteuning asook sy enorme bydrae tot ons trotse 1ste spanne. Vodacom Shop Kalahari Mall is alreeds vanaf 2017 deel van Uppies Hokkie en het hierdie jaar weer gesorg dat elkeen van ons 1ste span spelers en afrigters uiters netjies en professioneel lyk in ons Uppie Oranje ryhemde. Uppies Hokkie is waarlik bevoorreg om soveel ondersteuning te ontvang en waardeer dit opreg. Ons sien uit om ān lang pad met Vodacom Shop Kalahari Mall te stap!