)
Hoërskool Upington se Missio Dei na Lambertsbaai

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Vanaf 8 tot 21 Desember 2017 het ‘n groepie Uppies, bestaande uit Personeel, oud-Uppies en Uppie- leerders, deel gevorm van die Missio Dei Stranddiensgroep. Die…

Uppies vs CVH 30-01-2018

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] 30 Januarie 2018 Hoërskool Upington se 0/15 krieketspan het Dinsdag, 30 Januarie, teen Hoërskool Carlton van Heerden te staan gekom op Uppies se velde. Uppies…

Krieket: Uppies 0/15 vs Kenhardt 0/15

Uppies se O/15 krieketseisoen het Dinsdag, 23 Januarie, afgeslaan. Die 0/15 krieketspan het teen Hoërskool Kenhardt gaan speel in Kenhardt. Ten spyte van die baie warm son, kon Uppies se…

Uppie Ruiter kry Span vir Ruiterkuns

Die Noord Kaap het vanjaar weer `n goeie span gehad wat deelgeneem het aan die proewe. Daar was `n totaal van 47 ruiters wat deelgeneem het in die Driegang afdeling…

Hoërskool Upington deel van Swemklub

Hoërskool Upington in die Noordkaap deel van Swemklub Die swemklub het besonders goed gevaar, ten spyte daarvan dat min swemmers deelgeneem het. 10 Klubs het deelgeneem, wat klubs insluit van…

Jessi Wessels, Ruiterkuns Ruiter van Hoërskool Upington, kry Span

Jessi Wessels van Hoërskool Upington in die Noordkaap, is ingesluit in die Noord-Kaap Span wat gaan deelneem aan die ESSASA Nasionale Saalperd Proewe vanaf 25-27 Januarie 2018 in Parys vir…

Hoërskool Upington Matrieks doen dit weer!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die jaar 2017 is by Hoërskool Upington afgesluit op ‘n hoë noot met die jaarlikse Nasionale Senior Sertifikaat eksamenuitslae. Hoërskool Upington word aangewys as een van die…

Hoërskool Upington Krieket se pad na die finale

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Oktober en November was vir Hoërskool Upington krieket van die beste tye dié jaar. Die O/19 span, wat in die week speel, het…

Hoërskool Upington-ruiters se seisoen begin goed

Drie Uppies het deelgeneem aan die Upington Saalperd Streekskou wat plaas gevind het op 13 en 14 Oktober 2017 in Upington. Hulle is Toanita Strauss, Jessi Wessels en Inge Wessels.…

Hoërskool Upington se swemmers werk hard

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Noord Kaap Sprint Gala te Upington, 20 en 21 Oktober 2017, was die eerste gala van die seisoen. Hier volg hul uitslae…

Jana Breedt van Hoërskool Upington lewer puik prestasie

Jaarliks kan hoërskool leerders inskryf vir ‘n Rekeningkunde Olimpiade gedryf deur SAICA. Hoewel dit  hoofsaaklik gemik is op graad 12-leerders, kan graad 11’s ook inskryf. As graad 11-leerder van Upington…

Uppies neem deel aan Xtreme 2017 

Op 28 Oktober 2017 neem 4 Uppie-spanne deel aan hierdie sportgeleentheid in die” Lite” kategorie vir skole. Die spanne bestaan uit 3 atlete waarvan die 1ste atleet 250m in die…

Uppies 0/15 krieket vaar uitstekend teen Carlton van Heerden

Hoërskool Upington se 0/15 krieketspan het op 24 Oktober vir Hoërskool Carlton van Heerden aangevat in ‘n 25 beurt wedstryd op Uppies se velde. Uppies het die loot gewen en…

Hoërskool Upington atlete presteer vroeg

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hoërskool Upington se atlete het die vroeë atletiekseisoen op `n baie hoë noot begin. Tydens die naweek van 9 Oktober, neem 9 redelik…

Uppie “WOW” beoordelaars by Spelfees!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Tiche Nel, gr.8 leerder van Hoërskool Upington, het dié afgelope naweek die Noord-Kaap provinsie gaan verteenwoordig by die Nasionale Spelfees in Stellenbosch. Sy…

Uppies-krieket – Persoonlike rekords spaander

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hoërskool Upington het die week van die 16 Oktober 4 wedstryde gespeel in verskillende ligas. Die onder-15 span speel Dinsdag teen Kenhardt se…

Uppieskuts se uitnemende SA-skietkompetisie:

Tydens die Oktober-vakansie het Hoërskool Upington se skuts, as deel van die Noord Kaap-skietspan, hulleself onderskei tydens die SA-skietkompetisie. As o/21 Veergeweerskut kry Rian Loots brons vir sy drie-posisie, silwer…

Uppies skitter op krieketveld

Hoërskool Upington se 0/15 krieketspan het Dinsdag, 17 Oktober, ‘n 25 beurt wedstryd gespeel teen Kenhardt op Uppies se velde. Uppies het die loot gewen en besluit om eerste te…

Hoërskool Upington – Hoofleiers 2018

Hoërskool Upington kies hul Bestuurskomitee: Vlnr: Zoë Strauss (Onderhoofmeisie); Teliza Zaayman (Hoofmeisie); Dian Kapp (Hoofseun); Johan Teessen (Onderhoofseun)

Hoërskool Upington– Internasionale sportsterre

Hoërskool Upington prysuitdeling – Internasionale sportsterre Internasionale Sportster – Francois du Plessis (heel lings) en  Elné du Toit (2de van lings) was lede van die SA-Span wat in die VSA…

Hoërskool Upington prysuitdeling

Hoërskool Upington prysuitdeling: Senior Victor Ludorum – Henro Kotze Senior Victrix Ludorum – Nicolene Loots  

Hoërskool Upington vaar goed in “Fast 5” Netbal

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die 0/17A “Fast 5″ netbalspan het die afgelope vakansie, vanaf 2-3 Oktober , aan die SA-skole Kampioenskappe in Vanderbijlpark deelgeneem. Die span het bewys Uppies-netbal kan ook…

Freaky Shakes eie aan Hoërskool Upington by die Naba-fees

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Upington se gr.11 Verbruikerstudieklas, o.l.v. me. Jeanie Schutte, het tydens die afgelope Naba Voedsel- en Wynfees gewys dat hulle lankal nie net meer koekies bak in…

FBI besoek Hoërskool Upington?!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Woensdag, 6 September, was die FBI by Uppies. Nee, ons het nie moeilikheid gehad nie; inteendeel… FBI staan vir Food and Beverage Institute – `n tersiêre instansie…

Uppies Krieket vaar sovêr goed in die 50-boulbeurt liga.

Hoërskool Upington het 4 wedstryde gedurende die 3de kwartaal afgehandel en het 3 daarvan gewen. Die eerste wedstryd wat gespeel is, was teen Upington Dorp waar albei spanne nog hul…

Elanie Brand van Hoërskool Upington.

Elanie Brand van Hoërskool Upington, is ‘n tennisspeler met talent Elanie Brand, ‘n leerling van Hoërskool Upington, het die afgelope vakansie aan die Mpumalanga Grand Prix Junior Tennis Ope 0/16…

Tanya Nortjé  van Hoërskool Upington

Tanya Nortjé  van Hoërskool Upington skitter by Western Mounted Games Tanya Nortjé, `n trotse leerder van Hoërskool Upington, het deelgeneem vir haar provinsie tydens die SAWMGA kampioenskappe. Die kompetisie is…

Uppies kán Netbal speel!

Vanaf 5-7 Oktober het Hoërskool Upington se o/15 A netbalspan aan die Nasionale Kampioenskappe deelgeneem in Vanderbijlpark. Die top 2 spanne uit elke provinsie het meegeding om die top posisie…

Uppies spel speel-speel soos wenners!

Die afgelope naweek het 7 van Hoërskool Upington se leerders aan die WOW Spelfees se

Hoërskool Upington skitter in “Fast5”Netbal

Die 0/17 “Fast5” span het op Saterdag 26 Augustus 2017 aan die Noord-Kaap uitspele op Kuruman deelgeneem. Hierdie formaat word gespeel deur slegs 5 spelers op die baan te hê.…

Hoërskool Upington vaar goed in Netbal Kampioenskappe

Netball is Life, everything else is just a game. Die O/17A netbalspan het gedurende die naweek van 3 tot 6 Augustus 2017 aan die S.A. Top Hoërskole Netbal Kampioenskappe in…

Uppie-skuts in VSA

Drie van Hoërskool Upington se leerders het tydens 12 to 31 Julie in Denver, Colorado gaan deelneem. Die drie leerders: Elné du Toit, Francois du Plessis en Juan Steenkamp het…

Hoërskool Upington se skuts presteer by WP-Posliga

Tydens die WP-Posliga kompetisie het die o/21 Sportergeweerspan van Uppies `n goue medalje verower. Die span bestaan uit Elné du Toit, Francois du Plessis, Juan Steenkamp en JP Smith. By…

Uppie-skuts presteer

Tydens die finale skietkompetisie, gehou op 18 en 19 Augustus te Upington, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar. Elné du Toit kry 2 goue medaljes, Juan Steenkamp kry…

Uppie–skuts in SA Spanne

Die volgende Uppie-skuts kry SA spanne en gaan 29 September – 6 Oktober aan die SA-kompetisie te Newcastle in KZN deelneem: A-Span: o/21 Sportergeweer      Elné du Toit A-Span: o/16 Sportergeweer     …

Hoërskool Upington hou `n Fees van Kore!

Die 7de Uppies-Koorfees het vanjaar plaasgevind op 21 Augustus 2017. Vanjaar was seker nog die beste en grootste ooit. Die Rooiduin ATKV-tak, o.l.v. Amorine Strydom, het ook `n bydrae gelewer.…

Kate Nugent van Hoërskool Upington presteer in atletiek

Kate Nugent, `n gr. 8 leerder van Hoërskool Upington, het die afgelope naweek tydens `n Landloopbyeenkoms aangebied deur die Departement van Onderwys, `n tweede plek behaal. Met hierdie prestasie dring…

Uppies kán spel!!

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/Uppies-kán-spel.jpg” alt=”Uppies kán spel!! ” title_text=”Uppies kán spel!! ” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][et_pb_text admin_label=”Text”] Die afgelope naweek…

Hoërskool Upington se dogters blink uit in Hokkie uitspele

Die 1ste-, 0/16- en 0/14- dogters hokkiespanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Noord Kaap Liga Finale te Kimberley. Die uitslae was as volg: 1ste Dogters: Uppies vs Adamantia …

Hoërskool Upington vaar uitstekend in seuns hokkie

Die afgelope naweek het die 1ste en 2de Seuns hokkiespanne na Kimberley gegaan om deel te neem aan die Diamantveld – Aliwal-Noord Sportdag. Die uitslae was as volg: 1ste Seuns:…

Uppies by Eskom Expo

Hoërskool Upington het 5 projekte ingeskryf vir die Eskom EXPO wat gehou is op Saterdag 5 Augustus 2017.  Kaylin Mouton en Shanique Maasdorp het goud gekry vir hulle gesamentlike navorsing…

UPPIES BLINK UIT IN PLATTELAND HOKKIE LIGA UITSPELE

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/Onder-16-Meisies.jpg” alt=”UPPIES BLINK UIT IN PLATTELAND HOKKIE LIGA UITSPELE” title_text=”UPPIES BLINK UIT IN PLATTELAND HOKKIE LIGA UITSPELE” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on”…

Hoërskool Upington se Elanie Brand kook in die VSA

Elanie Brand het die afgelope vakansie deelgeneem aan die TSA Super 8-toernooi in Durban waar sy haar baie goed van haar taak gekwyt het en derde in die 0/16-groep ge-eindig…

Uppies Drama speel feesverhoog aan die brand

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die geselskap van “Sweef” saam met Jaco Jacobs, skrywer van die oorspronklike kortverhaal waarop die teks baseer was. [/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Text”…

Uppies Netbal na SA’s

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image 2de” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/07/Netbalspanne-van-Uppies-2.jpg” alt=”Uppies Netbal na SA’s” title_text=”Uppies Netbal na SA’s” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left”…

Uppies by ATKV Kongres

Chrizelle Strydom, graad 9 van Upington Hoërskool, was hierdie kwartaal afgevaardig om die ATKV tak van Hoërskool Upington, die Uppies Kultuurdiere, tydens die jaarlikse ATKV kongres te gaan verteenwoordig. Sy…

Uppies se Fourie blink uit op Rolbalbaan

Cobus Fourie van Upington Hoërskool, is genooi om in die Noord-Kaap o/30 meesters rolbal deel te neem.  Die kompetisie kan slegs op uitnodiging gespeel word.  Noord-Kaap nooi die top 12…

UPPIES HOKKIE VERSTERK VRIENDSKAPPE!

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Sirkel.jpg” alt=”UPPIES HOKKIE VERSTERK VRIENDSKAPPE!” title_text=”UPPIES HOKKIE VERSTERK VRIENDSKAPPE!” show_in_lightbox=”off” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”left” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off”…

Hokkie Diamantveld

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Hoogstaande gehalte Hokkie! Die afgelope naweek van 19 – 20 Mei was ‘n stampvol sportgevulde naweek vir Uppies Hokkie. Op…

Uppies Koor op Toer

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die dogterskoor van Hoërskool Upington het vanjaar weer aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod in Kaapstad gaan deelneem waar hulle ‘n goue toekenning verwerf het. Oppad…