[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/Onder-16-Meisies.jpg” alt=”UPPIES BLINK UIT IN PLATTELAND HOKKIE LIGA UITSPELE” title_text=”UPPIES BLINK UIT IN PLATTELAND HOKKIE LIGA UITSPELE” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/1ste-Seuns-en-Oud-Uppies.jpg” alt=”UPPIES BLINK UIT IN PLATTELAND HOKKIE LIGA UITSPELE” title_text=”UPPIES BLINK UIT IN PLATTELAND HOKKIE LIGA UITSPELE” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]

Die afgelope naweek het drie van Uppies se hokkiespanne deelgeneem aan die Platteland liga uitspele.  Die uitslae was as volg:

1STE LIGA:

0/18 A Dogters – 1ste Plek

Plattteland liga kampioene!

2DE LIGA:

0/16A Dogters – 3de Plek

3DE LIGA:

0/14A Dogters – 3de Plek

Hartlik geluk aan elke een van hierdie spanne met hul prestasies. Baie geluk ook aan die 0/18A dogters wat as Kampioene gekroon is van die Noord-Kaap Platteland liga en  verder deurgedring het na die provinsiale uitspele die komende naweek te Kimberley. Beid die 0/16 A en 0/14A dogters dring ook deur na die provinsiale uitspele in Kimberley. Ons wens jul baie sterkte toe!

1ste Meisies:
Ager vlnr: Zani du Plessis, Teliza Zaayman, Lize v Niekerk, Jane Becker, Zoe Strauss, Erica Wessels, Almari Bruwer, Chris Wessels, Inge Wessels, Gabbi Nell, Christine Richter, Anneri vd Merwe, Erna Theunissen.
Voor vlnr: Lisa Slabbert, Jana Victor, Monique Dlephu, Jolene Goussard

0/16’s
Ager vlnr: Carol-Joy Bezuidenhoudt, Cady Klein, Caitlyn Wyngaardt, Alitze vd Merwe Cheneyka Kulsen, Yolandi Cloete, Lubaschia Singh, Toanita Strauss, Ela Arnon, Noluthando Xengana.
Voor vlnr: Riana Steenkamp, Carla vd Merwe, Kayleen Hendricks, Yulin Steenkamp

 

LANDBOUDAL SPORTDAG

Die afgelope naweek het Uppies meegeding teen Landboudal tuis tydens hul jaarlikse sportdag. Dit was waarlik ‘n naweek wat stampvol gevul was met sport en so ook op die hokkieveld. Die uitslae was as volg:

HU 0/18B vs Landboudal 0/18A – verloor 2 – 0

HU 0/16B vs Landboudal 0/18B – verloor 1 – 0

HU 0/18B vs Landboudal 0/18B – gelykop 0 – 0

HU 0/18A vs Landboudal 0/18A – wen 7 – 0

Daar het ook ‘n vriendskaplike wedstryd plaasgevind tussen die 1ste Seuns en oud hokkiespelers na afloop van die wedstryde. Dit was voorwaarlik ‘n stryd en met ‘n telling van 3-2 het die 1ste Seuns die wen net net voor die oud hokkiespelers se neuse weggeraap.

Ek het twee aparte verslae geskryf omdat dit twee aparte sport geleethede was. Ek heg vir jou ‘n foto aan van die 1ste Meisies sowel as 0/16’s, asook die OUCH span en die 1ste seuns wat vriendskaplik teen mekaar gespeel het.

1ste Seuns + Volwassenes:
Agter vlnr: Erica Wessels, Teliza Zaayman, Jana Victor, Hendri de Beer, Gerhard Janse van Vuuren, Hein Neser, Conwill Mouers, Michael Brandt, Marli Hoft, Rozaan de Villiers, Renate Marais, Marli van Wyk, Yolandi Cloete, SD Botes, Jean-Mari Schoeman, Jo Gertenbach, Cecile du Toit ,PJ Smith, Paulo de Gois, Ethan Morris, Monwabisi Phillips.
Middel vlnr: Almari Bruwer, Mason Adams, Joshua Coghlan, Theuns Theunissen, Brendon George, Jessie Swart, Adriaan Marais, Stefan van Tonder
Voor vlnr: Morne Dlephu, JP Louw, Julian Oraine, Wilfred Titus, Cyrikus Cloete, Johan Swart, Garreth du Toit, Wihan Fourie, Cobus Fourie.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor