)

Hoërskool Upington Klein Interjol – Tennis

Hoërskool Upington se eerste tennisspan het Klein-Interjol afgeskop toe hulle teen Hoërskool Duineveld se eerste tennispan meegeding het. Die wedstryde het in ‘n goeie gees plaasgevind en mooi tennis is gespeel. Die aantal wedstyde eindig gelykop, 9 elk, waarna die aantal potte getel moes word. Uppies slaag daarin om Velties met 113 – 106 potte te wen. Dit was voorwaar ‘n naelbyt stryd.

Foto:

Voor l.n.r: Janice Avenant, Chané Avenant, Berna Kilian, Jessis Wessels, Liané Kapp

(Afwesig: Janneke Engels)

Agter l.n.r: Adri Hudson, Geo Engelbrecht, Benré Engelbrecht,    Dian Kapp, Lemley Mulder en tefan Joubert

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal