Die A-netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Donderdag, 24 Mei 2018, teen Hoërskool Ermelo se netbalspanne gespeel en hulle goed van hul taak gewyt. Die spanne het gemengde welslae behaal maar dit was eens dat die Liggies hulle alles ingesit het en vir pragtige netbal gesorg het. Die o/14A span verloor 6 -7, o/15A wen 13-9, o/16A wen 21-4 en die eerstes verloor 26-30.
Foto bo: Jané Bosman o/16A