)

Uppies atlete hou naam hoog op SA’s

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”]

Drie atlete van Hoërskool Upington het vanjaar aan die SA – Kampioenskappe te Potchefstroom deelgeneem.

JJ Snyders, Nicolene Loots en Gerrit Hanekom het Noord-Kaap by die SA’s verteenwoordig.  Hoewel hul nie onder die medaljewenners was nie, is ons nogsteeds baie trots op hulle.

Gerrit Hanekom het in die spesiale afdeling van die SA’s deelgeneem.  Gerrit lei aan Treacher-sindroom en het dus gekwalifiseer om as ‘n  LSEN-atleet aan die SA-Kampioenskappe deel te neem.  Gerrit  het hom baie goed van sy taak gekwyt en gewys dat moed die enigste eienskap is wat ‘n mens moet hê om bo in die lewe te eindig.

Foto (L na R): JJ Snyders, Nicolene Loots en Gerrit Hanekom

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal