Op Saterdag 17 Februarie het 7 UPPIE skaakspelers deelgeneem aan ‘n Noord-Kaap toernooi.
Die spelers is in alfabetiese orde: Andries Engelbrecht, Rian Mostert, Steven Smith, Chrizelle Strydom, Juan Swanepoel, Tertia van Sitterd en Dean Willemse. Die leerders het hulle goed van hul taak gekwyt en ‘n gemiddeld van 3 uit 5 stelle behaal.
Foto: Agter – Chrizelle Strydom, Juan Swanepoel, Andries Engelbrecht en Rian Mostert
Voor – Steven Smith, Dean Willemse en Tertia van Sitterd