)

Hoërskool Upington se 1ste Netbalspan speel prag-netbal op Sun City

Uppies se 1ste netbalspan het vanaf 27 – 30 April aan die Sun City toernooi deelgeneem.

Hulle het 10 wedstryde gespeel en 7 van hierdie wedstryde gewen. Hulle het teen gedugte skole soos Wonderboom, Monument, Noordheuwel, Marais Viljoen en Potch Volkies gekompeteer, om net `n paar te noem.

Die span het as geheel puik netbal gespeel en baie geleer vir die res van die seisoen wat voorlê.

Die uitstaande spelers van die toernooi was beide doele van Uppies, Lorraine Groenewald en Janice Avenant, wat beide spog met doel gemiddeldes van bo 88% en Dirette Oberholster met 21 onderskeppe op verdediging.

Foto van links agter: Lorraine Groenewald, Melonice Kordom, Chané Avenant, Nicolene Loots, Dirette Oberholster, Liché Prinsloo, Gillian du Plessis, Cleo Minnaar.

Links van voor: Janice Avenant en Di-Marie Visser

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal