)

Hokkie: Hoërskool Upington v/s Hoërskool Diamantveld

Die jaarlikse sportdag teen Diamantveld het plaasgevind op 19 Mei in Kimberley. Drie van Uppies se hokkiespanne het teen Diamantveld gaan meeding, nl. 1ste Dogters en Seuns, sowel as die 0/16A dogters. Die wedstryd uitslae is as volg:

0/16 A Uppies vs Diamantveld – verloor 1-0

0/18 A Uppies dogters vs Diamantveld – gelykop 1-1

0/18 A Uppies seuns vs Diamantveld – verloor 1-0

Al die wedstryde het in goeie sportmangees plaasgevind en ons vrienskapsbande met Diamantveld is net verder versterk.

Baie dankie aan elkeen van ons borge, ouers en vriende wat bygedra het tot ‘n suksesvolle sportdag. Uppies hokkie waardeer elkeen van u.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal