)

Hoërskool Upington se hokkie uitslae op die McDonalds Fichardtpark Sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ posts_number=”8″ show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” gallery_ids=”17443,17444,17445,17446,17447,17448,17450,17454″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”]

Op 3 en 4 Maart het die jaarlikse tog na Bloemfontein plaasgevind waar Hoërskool Upington deelgeneem het aan die McDonalds Fichardtpark Sportdag. Al 6 Uppies se hokkiespanne het die tog meegemaak en die twee 1ste spanne het Vrydagaand hul eerste wedstryd gespeel. Tydens hierdie naweek het Uppies teen ‘n verskeidenheid spanne meegeding, waarvan sommige wedstryde vele uitdagings gebied het, maar die Uppie Hokkie kinders het waarlik deursettingsvermoë getoon en het nooit opgegee nie.

Die uitslae is as volg:

1ste span Dogters:

  • Uppies vs Jim Fouché 1 – gelykop (0-0)

Speler van die Wedstryd – Liza Slabbert

  • Uppies vs Eunice Colts –  verloor (0-1)

Speler van die Wedstryd – Jolene Goussard

  • Uppies vs Oranje 2 –  verloor (0-5)

Speler van die Wedstryd – Anneri van der Merwe

Die Eerste span Dogters het tawwe teenstanders gehad die naweek, maar het hard probeer en nooit gaan lê nie. Uppies is trots op elkeen van die dogters en sien uit na ‘n lekker seisoen wat voorlê

2de span Dogters:

  • Uppies vs Jim Fouché B – verloor

0/16A Dogters:

  • Uppies vs Zastron – wen

Speler van die Wedstryd – Nelmare Lubbe

0/16B Dogters:

  • Uppies vs Jim Fouché B – gelykop
  • Uppies vs Brebner – gelykop

1ste span Seuns:

  • Uppies vs Jim Fouché 1 – verloor
  • Uppies vs Riebeeckstad – gelykop
  • Uppies vs Welkom Gimnasium – wen

2de span Seuns:

Nadat die opponent, Riebeeckstad, eers halftyd opgedaag het, kon die seuns ongelukkig net een helfte speel en verloor ongelukkig die wedstryd.

Uppies Hokkie is baie trots op elke speler se gedrag op en van die veld. Hul het ware Uppie- karakter getoon en nooit moed opgegee nie. Ons bedank ook elkeen van die ouers en vriende wat die spelers kom ondersteun het, sowel as elkeen van ons borge vir hul bydrae.

‘n Groot dankie ook aan Mnr. Bernard Fourie vir die pragtige aksiefotos!

Spanfoto:

Voor – Z. du Plessis

Middel vlnr – Y. Steenkamp, T Strauss, A Bruwer (o/k), L. Slabber, G. Nell

Agter vlnr – Mnr. C Wessels, A. vd Merwe, Z. Strauss, E. Theunissen, C. Richter, I. Wessels (k), T. Zaayman, J. Goussard, L. v Niekerk, E. Arnon, Mev. E Wessels

0/16 Dogters spanfoto:

Voor – K. de Beer, C. Niewoudt

Middel vlnr – N. v Niekerk (k), I. Smith, J. Nel

Agter vlnr – N. Hoft, Juf. Y Botes, M. Vorster, Z. Blunden, S. Lonte, C. Kulsen (o/k), C. Koert, E. v Niekerk, J. Swanepoel

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal