)

Aandwedstryd vir Hoërskool Upington se 1ste netbalspan

Uppies-netbal was in die bevoorregte posisie om Maandagaand teen die gedugte span van Privaatskool Elnatan, al die pad van Stampriet in Namibië, tuis te kon speel.
Uppies wen die wedstryd met 37-15. Baie sterkte aan Elnatan met hulle toer na Mosselbaai.

Voor van links: Janice Avenant, Chané Avenant
Agter van links: Lorraine Groenewald, Di-Marie Visser, Liché Prinsloo, Christine Esterhuizen, Melonice Kordom, Dirette Oberholster, Gillian du Plessis, Cleo Minnaar.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal