)

Hoërskool Upington se 0/15 Krieketspan boul Duineveld uit

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”]

Uppies doen dit weer!

Uppies se 0/15 krieketspan het Dinsdag, 6 Februarie, te staan gekom teen Hoërskool Duineveld in ‘n 25 beurt wedstryd. Duineveld het die loot gewen en besluit om eerste veldwerk te doen. Die Uppie-seuns het vinnig weggespring met die kolf en die lopies het al meer geword. Na hul toegelate 25 beurte, het Uppies ‘n totaal van 153 lopies aangeteken. Die beste kolwers van die dag was Brend Mulder met 26 lopies en Geo Engelbrecht met 20 lopies.

Daarna het Hoërskool Duineveld gaan kolf. Uppies het ‘n goeie boul- en veldwerk vertoning gelewer en Duineveld beperk tot 109 lopies. Die beste boulers was Daylon Beukes, Geo Engelbrecht en Rique Slabbert, elk met 2 paaltjies.

Uppies wen dus die wedstryd met 44 lopies.

 

Name op die foto:

Agter links na regs: Mnr. SD Botes, Brend Mulder, Ferdie Richter, Janco Botma, Awie van der Westhuizen, Gideon Breedt, Shaldon Cloete, Miguel Meintjies, Rique Slabbert, Mnr. SW Strauss.

 

Voor links na regs: GT Geldenhuys, Jaden Fortuin, Daylon Beukes, Geo Engelbrecht, Beno Friedberg.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal