)

Hoërskool Upington se ATKV Jeugtak reik uit op Mandela-dag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Die Kultuurdiere, die ATKV se Jeugtak van Hoërskool Upington, het tydens die onlangse Mandela-vieringe gewys hoe goed hul harte is.

Hulle het eerstens na die Thembelihle Dienssentrum vir bejaardes gegaan waar hul komberse uitgedeel het vir die oumensies.

Hulle is daar hartlik ontvang en die mense se optrede het van dankbaarheid getuig. Nadat hulle lekker saam gesing het, is hulle na die Vlytige Breintjies skooltjie vir die klein kindertjies. Hier het hulle koekies, lekkers en heerlike speelgoed uitgedeel. Die kleintjies het die Uppies verstom met hul liedjies en rympies – selfs in Engels. `n Groot dank aan Me. Sephapo vir die werk wat sy daar doen.

Almal was dit eens dat dit `n heerlike geleentheid was vir die oumensies en die kinders, maar nog lekkerder vir die Kultuurdiere.

Hulle het geleer: Dis eers wanneer jy van jouself gee, dat jy werklik gee!!

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Hoërskool-Upington-se-ATKV-Jeugtak-reik-uit-op-Mandela-dag-2.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Hoërskool-Upington-se-ATKV-Jeugtak-reik-uit-op-Mandela-dag-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal