)

Nog `n Uppie-netbalspan neem deel aan SA’s

Die afgelope naweek, vanaf 23-26 Augustus het Hoërskool Upington se o/15A netbalspan aan die Kay Motsepe spele deelgeneem.

Die Kay Motsepe spele is die Nasionale o/15 kampioenskappe wat geborg word deur die Motsepe Foundation.

Slegs die top 2 skole in elke provinsie dring deur om aan die kampioenskappe deel te neem. Tydens hierdie toernooi het Uppies teen die bestes in die land te staan gekom en het hulle in `n baie sterk poel beland met onder andere Affies, Potch Gimnasium en Paarl Girls High.

Uppies se span het `n opskudding veroorsaak toe hulle Paarl Girls High klop met 11-6. Uppies se o/15A span is dan ook die 12de beste o/15-span in die land. Uppies is geweldig trots op hierdie mooi prestasie.

vlnr voor: Dolla Lombard(afrigter), Anke Engelbrecht, Kate Nugent, Susan Hanekom

vlnr agter: Jolize Swanepoel, Anri Kotze, Liané Kapp, Abongile Mchlauli, Christine Esterhuizen, Riana Steenkamp

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal