)

UPPIES NETBAL SPOG MET 3 SPANNE IN TOP 25 VAN SA

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”]

Hoƫrskool Upington-netbal het 4 spanne in die jaarlikse liga ingeskryf in onderskeidelik die o/14, o/15, o/17 en o/19 ouderdomsgroepe.

Die spanne moes meeding teen sterk skole soos onder andere Hoƫrskool Noord-Kaap, Diamantveld en Duineveld. Slegs die top 2 spanne in elke ouderdomsgroep dring deur om aan die nasionale kampioenskappe te gaan deelneem. Tydens hierdie kampioenskappe word die ranglys opgestel om die beste skole in die land te bepaal.

UPPIES-netbal is deel van die top twee spanne in die provinsie. Drie van die 4 ouderdomsgroepe in Uppies het in die liga gespeel. Dit beteken dat 3 van ons 4 A-ligaspanne onder die top 25 spanne in die land in hul onderskeie ouderdomsgroepe is.

Tydens die nasionale kampioenskappe wat plaasgevind het vanaf 20-22 Julie in Boksburg, behaal ons o/ 17’s ń algehele 12de plek in SA.

Ons jongste span het die grootste ā€œgutsā€ gewys. Die o/14’s is getref deur 2 beserings vroeg die 2de dag van die toernooi. Hierdie kleine botsels het ons net weer herinner dat opgee nooit ń opsie vir ń Uppie is nie. Hulle het diep binne hulle UPPIE harte al hulle moed bymekaar geskraap en besluit om die res van die toernooi met net 6 speelsters te voltooi, eerder as om te onttrek. Hulle is dus ook deel van die top 25 skole in hulle ouderdomsgroep.

Hulle het die waarde van positiwiteit ten volle uitgebeeld en was ń voorbeeld vir die res van die spanne. As daar ń prys vir die mees inspirerende span was, het hulle dit sonder twyfel gewen.

Uppies se o/15 A span eindig 2de in die Noord-Kaap en sal vanaf 23-26 Augustus aan die Kay Motsepe spele deelneem waar hulle dan die kans het om hulle plek op die SA skole ranglys te verseker. Ons wens hulle alle sterkte toe.

Uppies se o/17A netbalspan bo
VLNR Agter: Ayanda Esau, AnnelƩ Burger, Berna Kilian, Dolla Lombard(afrigter), Jessi Wessels, Beryl Ndhlovu, Marnel Oberholster,
VOOR: Nina Slabbert, Lara-Mari Geldenhuys, Kaylynn Hanekom

[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Uppies-Onder-14-Netbal.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”]

Uppies se o/14A netbalspan

VLNR Agter: Amukelani Majebele, Bea Engelbrecht, Milize Symington(afrigter), Monique Lombard, Vivi Mbiza,
VOOR: Ā Wilmarie Barnard, Uya Ncoko,La Rochelle J.v Rensburg, Janneke Engels

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal