)

Hoërskool Strand Netbal Nuus

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.105″ posts_number=”8″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17689,17690,17691,17692,17694,17695,17696,17697″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text]

Op Maandag 23 Julie het die o.18 A-, o.17 A- en o.16A-netbalspanne onderskeidelik teen The King’s School van Worcester (Engeland) se o.18 A-, B- en C-spanne gespeel. Alhoewel ons buitelandse teenstanders reeds twee weke van toer en wedstryde agter die rug gehad het, het hulle begeesterd en gedetermineerd opgedaag. Die wedstryde is in goeie gees gespeel en spelers van beide skole moes hard werk om hul teenstanders te uitoorlê. Strand moes speel vir elke doel wat aangeteken is. 16 A en 17 A het ook vir die eerste keer 4 kwarte gespeel, waar by ligawedstryde daar net 2 helftes van 15 minute gespeel word.

Vir die spelers en ouers wat die buitelandse spelers gehuisves het, was dit beslis een van ons aangenaamste ervaring met ‘n toerspan. Die Strand-leerders het verskeie kere genoem hoe jammer dit was dat die gaste vir net een aand kon kuier.

Die o.18 A’s verloor 22-28, die o.17 A’s wen (teen King’s 0.18 B) 12-6 en die o.16 A’s wen (teen Kings o.18 C) 22-6.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal