)

Graad 8 botsels word ware Uppies

Op Vrydag, 11 Januarie, het Hoƫrskool Upington se tradisionele Botselkamp afgeskop met heerlike botselkaskenades waar die botsels gewys het watter trotse Uppies hulle alreeds is.

Hulle het gesing, gedans en nadat hulle met die ā€œwit bruid’ kennis gemaak het, eers laat aand hulself in hul slaapsakke in die koshuise bevind.

Saterdagoggend het die botsels met hangoĆ« die skoolsaal betree. Hier het hulle hard gewerk aan onder andere die leer van die skoollied, hul botsellied, die ā€œflash mobā€ asook die botselkonsert.

Die naweek is afgesluit deur ā€˜n lekker waatlemoenfees waar die botsels die kans gehad het om die bestuurskommitee te wys hoe hulle kan saamstaan.

Saterdagaand ongeveer 19:00 is elke botsel doodmoeg huis toe as ā€˜n WARE Uppie.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal