)

Uppies ruiters neem deel aan Western Mounted Games

Die volgende ruiters van Hoƫrskool Upington het die naweek van16 Februarie aan die 1st Qualifier vir WMG deelgeneem en het baie goed presteer op hulle onderskeidelike vlakke.

Riana Steenkamp
Ope vlak 3: 1 x 1ste plek

Jana Fourie
Skole vlak: Bevorder na vlak 1: 2 x 2de plekke, 3 x 4de plekke en is algeheel 3de.
Ope vlak: Bevorder na vlak 1: 1 x 2de plek, 1 x 3 de plek

Vrele du Toit
Met twee perde deelgeneem:

Onderskeidelik:

1ste perd: Skole vlak: Bevorder na vlak 1, 1 x 1ste plek, 2 x 2de plekke, 2 x 4de plekke en is algeheel 3de.

Ope vlak: Bevorder na vlak 1: 1 x 1ste plek, 2 x 3de plekke en is algeheel 1ste.

2de perde: Skole vlak: 1 x 1ste plek, 1 x 2de plek, 2 x 3de plekke en is algeheel 2de.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal