)

Hoërskool Upington o/15 krieketspelers na Sri-Lanka

Drie van Hoërskool Upington se jong opkomende krieketspelers, Ferdie Richter, Brend Mulder en Geo Engelbrecht het vanaf 1 tot 5 Desember aan die Nasiona/15 Plattelandfees deelgeneem in Sasolburg. Al drie het met die kolf en bal in die hand baie goed gevaar.

Na die week is ‘n span “Country Districs U/15 Invitational Team” gekies wat volgende jaar 13 tot 22 Junie in Sri-Lanka gaan deelneem. Die drie spelers is gekies om die span te gaan verteenwoordig.

Hoërskool Upington is baie trots op die jong manne en wens hul sterkte toe vir die uitsonderlike geleentheid.

Foto bo: Geo Engelbrecht, Ferdie Richter en Brend Mulder.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal