Vyf van Hoƫrskool Upington se netbal-afrigters het op Vrydag, 15 Februarie, `n baie insiggewende keurders-kursus bygewoon. Hierdie kursus is aangebied deur Netta van Zyl, wat dien op die Noord-Kaap bestuur asook `n keurder is tydens die SASN toernooi.
Die Uppie-afrigters is dus toegerus om hierdie jaar op streeks, distrik- en provinsiale vlak hul uitgebreide kennis toe te pas.
Foto: Dolla Lombard, Talja Venter, Loraine Kotzé, Christine Esterhuizen en Hannericke Broodryk
Become a Sponsor









