)

Hoërskool Upington in T20 krieket Semi-Finaal

Nadat Hoërskool Upington se senior krieketspan met die spanne van Kollege met 65 lopies en Hoërskool Duineveld met 149 lopies afgereken het, dring hul deur na die Semi-Finaal van die T20 liga vir 2019.

Johannes du Plessis het 78 lopies teen Kollege aangeteken en 90 teen Hoërskool Duineveld.

Daylon Beukes het in albei wedstryde baie bestendig gekolf en het 31 en 37 lopies tussen die 2 wedstryde aangeteken. Bobby Duvenhage slaan ook 44 lopies van slegs 22 balle teen Duineveld.

Bobby Duvenhage het 3 paaltjies van Kollege laat kantel en Franco Swart 5 paaltjies van Duineveld.
Ons wens hul alle sterkte toe met die semi`s.

Voor vlnr: Bobby Duvenhage, Johannes du Plessis, Brend Mulder, Clemence Terblanche, Auston Williams

Agter vlnr: Bernice Mulder (Tellinghouer), Ferdi Richter, JB Giliomee, Theuns Kotze, Daylon Beukes, Geo Engelbrecht, Franco Swart, Rohan Erasmus

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal