)

Hoërskool Upington 1ste dogters hokkiespan liga-kampioene

Uppies se Dogters Hokkiespan is gekroon as Noord-Kaap Platteland Liga Kampioene 2018. Hierdie span is vir die 3de jaar agtereenvolgens die Noord -Kaap Platteland Grasveld Kampioene.

‘n Nuwe era breek nou aan vir Uppies wanneer die nuwe Jo Gertenbach Hokkieveld#Uppies Astro op 19 Oktober ingewy word. Almal wat wil deel in hierdie groot geleentheid kan Uppies se hokkie verteenwoordigers kontak. Sien asb. die uitnodiging as deel van die berig.

Hoërskool Upington is die eerste skool in die Noord Kaap wat kan spog met ‘n ASTRO TURF. Hiermee wys Uppies weereens dat hulle`n skool is wat ‘n leier is op vele terreine.

Uppies is trots op elkeen van sy hokkiespelers.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal