)

Harde netbal vir Uppies

Hoërskool Upington se netbal het die afgelope naweek aan ‘n nat en winderige Diamantveld- sportdag deelgeneem. Daar is baie wedstryde gespeel en alle spanne het tot die einde hulle beste gegee op die baan.

Die spanne het hul beste gegee teen skole soos Affies van Pretoria, Hoërskool Landboudal van jacobsdal, Hoërskool Sentraal van Bloemfontein en Hoërskool Diamantveld van Kimberley.

Harde werk lê voor, maar Uppies-netbal het baie gees en deursettingsvermoë.

Foto: agter vlnr: Vivi Mbiza, Liane Kapp, Marnel Oberholster, Anri Kotze, Berna Kilian en Mev. Lombard

Voor vlnr: Anke Engelbrecht, Nina Slabbert en Shandre Titus.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal