)

Uppie kook alweer!

Ewald van Aswegen (FBI), Lené Herholdt (Hoërskool Duineveld / 3de), Andrea Swartz (Elizabeth Conradie skool / 2de), Lithemba Moni (Hoërskool Upinton / Wenner) en Lesley Jacobs (FBI)

Saterdag, 5 Oktober, was Hoërskool Upington die gasheerskool vir die finaal van die Food and Beverage Institute se Noordkaap Skole Chef Kompetisie.

Vyf skole het deelgeneem aan die kompetisie waar die grootste aantrekkingskrag die studiebeurs is wat die wenners sou ontvang.

Hoërskool Upington se chef, Lithemba Moni, het haar baie goed van haar taak gekwyt. Sy word beloon met die prys as algehele wenner van die dag en ontvang dan ook die studiebeurs vir volgende jaar.

Lithemba, ‘n gr.12 leerder van Hoërskool Upington, ontvang ook n geskenkpak as prys vir die beste hoofgereg van die dag.

Mev. Jeanie Schutte, Hoërskool Upington Verbruikerstudie-onderwyseres, Lithemba Moni en Lesley Jacobs (FBI)

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal