)

Hoërskool Upington musiekleerders presteer!

Vier van Hoërskool Upington se leerders, Carol-Joy Bezuidenhout, Joshua Hendricks, Jolize Swanepoel en Jana Nel het vanjaar die Royal Schools of Music se musiekeksamens gespeel. Hulle het goed presteer en Uppies is baie trots op hulle.

  • Carol-Joy Bezuidenhout slaag graad 3 viool.
  • Joshua Hendricks slaag graad 2 klavier.
  • Jolize Swanepoel slaag graad 4 klavier.
  • Jana Nel slaag graad 5 klavier.
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal