Vlnr: Celeste Buys, Mariaan Brewis, Carla Serfontein en Gene Maasdorp
Hoƫrskool Upington se leerders is propvol talent. Tydens diƩ September-vakansie is vier van Hoƫrskool Upington se leerders, as deel van Dance de Lou se dansskool, na Pretoria.
Hier het hulle aan die ADA Danskompetisie deelgeneem en besonder goed presteer.
- Carla Serfontein: 3 goue medaljes en 2 hoƫ silwer medaljes.
- Mariaan Brewis: 3 goue medaljes en 2 hoƫ silwer medaljes.
- Gene Maasdorp: 2 goue medaljes en 2 hoƫ silwer medaljes.
- Celeste Buys: 1 goue medalje en 1 hoƫ silwer medalje.
Hierdie vertonings het hul deel gemaak van die SA-span.
Uppies is baie trots op julle!