)

HNK leerders presteer tydens FAK Afrikaans Internasionale Ekspo

Vlnr: Charissa Swanepoel, Christelle Fourie en Johané Schön.

(Annika Grobbelaar was afwesig)

Vier leerders van Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, Annika Grobbelaar, Charissa Swanepoel, Christelle Fourie en Johané Schön, het uitstekend presteer tydens die 2019 – FAK  Afrikaans Internasionale Ekspo. Deelnemers van regoor die wêreld kan hul skryfwerk vir hierdie kompetisie inskryf. Charissa Swanepoel, Christelle Fourie en Johané Schön het elkeen ‘n goue diploma verwerf.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal