)

Uppies se eie Senior Plattelandse afrigter vir krieket

Johannes du Plessis is die afgelope 10 jaar afrigter van HoĆ«rskool Upington se 1ste krieketspan asook een van die beste spelers in die Seniorspan. Hy het gedurende die tyd, onder sy afrigting, vele spelers opgelewer wat die provinsie verteenwoordig het op Nasionale vlak. Johannes het ook die Senior plattelandspan gedurende die 2018/2019 seisoen afgerig op ā€˜n tydelike basis.

Uppies is trots om te sĆŖ dat Johannes aangestel is om die Senior Plattelandspan vir die volgende 3 jaar af te rig. Sy CV, kennis en ondervinding het die keuse maklik gemaak om die posisie te vul.

Uppies wens hom alle sterkte toe vir die komende seisoen!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal