)

Uppies Krieketspelers gekies vir Provinsiale spanne!

Agter vlnr: Brend Mulder,Ferdie Richter,Daylon Beukes en Geo Engelbrecht

Voor vlnr: PA Karsten en Zea Botma

Die volgende krieketspelers van Hoërskool Upington het provinsiale spanne behaal en gaan in Desember aan verskillende toernooie  deelneem.

Onder 19 dogters: Zea Botma en Danielle Tyers(in haar afwesigheid).

Onder 15 Platteland: PA Karsten.

Onder 17 Platteland: Brend Mulder,Ferdie Richter en Geo Engelbrecht.

Onder 19 Coca Cola span: Daylon Beukes.

Baie geluk en sterkte vir julle onderskeie toernooie!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal