)

Uppies Ruiters presteer by Saalperd Streekskou

Jessi Wessels (links) en Narike Hoft (regs)

Jessi Wessels en Narike Hoft, twee leerders van Hoërskool Upington, het deelgeneem aan die afgelope Saalperd Streekskou van 11-12 Oktober.

Jessi se uitslae soos volg:

5 Gang Plersierperd -18 jaar en onder – 1e plek

5 Gang Kinderryperd -18 jaar en onder – 1e plek

3 Gang Kinderryperd – 18 jaar en onder – 1e plek

3 Gang Ruiterkuns – 18 jaar en onder – 1e plek

Kampioen 3 Gang Kinderryperd – 3e plek

Kampioen 5 Gang Plesierperd – 1e plek

Kampioen 5 Gang Kinderryperd -1e plek

Narike se uitslae soos volg:

3 Gang Kinderryperd – 14jr en onder – 4de plek

3 Gang Plesierperd – 14jr en onder – 1ste plek

3 Gang Ruiterkuns – 14jr en onder – 1ste plek

3 Gang Plesierperd Ruiterkuns 14jr en onder – 1ste plek

Kampioen 3 Gang Plesierperd – 4de plek behaal

 Noord Kaap Driegang en Vyfgang proewe se uitslae sal nog deurgegee word sodra ons dit ontvang.

Narike en Jessi julle maak ons baie Trots. Baie geluk!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal