)

Uppies Rugbyspelers speel Springbok warm

Hoërskool Upington het dié afgelope naweek na Hoërskool Namakwaland getoer en heerlik gespeel in die koue.

Vrydag, 18 Julie, het die skaak al vingers losgemaak en is daar begin met informele blitsskaak en 2 formele wedstryde daarna. Dit was `n goeie dag vir die skaak en die spelers het hul goed van hul taak gekwyt.

Die twee hokkiespanne het ook lekker gespeel en gewen. Ook vir tennis en rugby was dit `n goeie dag en hulle het oortuigend gewen teen Hoërskool Namakwaland. Die netbaldogters het met tye swaar gekry, maar moes met verswakte spanne speel teen ouer groepe!

`n Groot dankie aan Hoërskool Namakwaland vir hul gasvryheid. Julle is gedugte opponente en ons hoop hierdie toer word `n jaarlikse instelling.

Foto: Agter vlnr: Chabaneam Saal, Eric Swanepoel, Manqoba Manale, Adri Hudson, Bradley Gous, JP du Plessis, Elwin Wickens en Chrisjan Labuschagne.

Voor vlnr: Eldrin Esterhuizen, Dian Jacobs, Benno Bezuidenhoudt, Dehanu van Rooi, Clemence Terblanche en Micheal Wessels
Heel voor vlnr: PG Human, Fc vd Heever, Chad Minnaar en Andries Engelbrecht

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal