)

Uppies se skole Fast5 dag vol pret en plesier

Voorste vlnr:  PG Human, Lize van Niekerk en Di-Mari Visser

Agter vlnr: Eric Swanepoel, Ruan le Roux, Nina Slabbert, Jessi Wessels, Marnel Oberholster en Theuns Theunissen.

Hoërskool Upington het op Vrydag, 4 Oktober, hul jaarlikse skole Fast5 dag gehou. Die dag was gevul met hope pret, goeie sportmangees, baie lag en prettige uitrustings.

Spanne het deelgeneem in twee ouderdomsgroepe naamlik Gr.6 – 9 en Gr.10 – 12. Die wedstryde het bestaan uit twee helftes van 5 minute elk asook n twee-minute powerplay wat vir groot opwinding gesorg het.

Uppies netbal wil elke span wat deelgeneem het opreg bedank vir julle deelname en ondersteuning.

Baie dankie aan Upington Toyota wat hulle tent vir ons opgeslaan het vir koelte vir die spanne. Dit word opreg waardeer.

2020 Maak ons verseker weer so!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal