Schools That Rock gesels met Chrizé Boonzaier, Hoofdogter van Hoërskool Brackenfell
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Chrizé Boonzaier, Hoofdogter van Hoërskool Brackenfell. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Ek sien…
Eduard en Amber van Worcester Gimnasium praat met skool
Eduard Klüsman (Hoofseun) en Amber du Plessis (Hoofdogter)
Schools That Rock gesels met Wian Beetge, Onderhoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Wian Beetge, Onderhoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons…
Schools That Rock en SANBS se Bloedskenk Aksie
Magda Tesner van Kimberley Bloeddiens het die Schools That Rock en SANBS Bloedskenk aksie ondersteun deur vandag haar 201ste eenheid bloed te skenk. Sy daag al die SANBS – personeellede, skole…
Hoërskool Monument “Hekkie-stap”
Tradisies vorm ‘n groot deel van Monnas se uniekheid uit en dit is iets waarop ons baie trots is! Een sò tradisie is die “Hekkie-stap” waar Graad 8 – leerders…
Nog ‘n Hoërskool Langenhoven leerder gekies vir speeltoneel-kompetisie
Angelo Bergh, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is saam met Emmari Gildenhuys, ‘n graad 9-leerder, die enigste Suid-Kaap leerders wat gekies is vir die Speeltoneel-kompetisie van KykNET.…
Schools That Rock gesels met Zander Raubenheimer, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Zander Raubenheimer, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land?…
Hoërskool Outeniqua leerder presteer by Poort-Skryfkompetisie
Annika van Santen, matriekleerder en hoofdogter van die Kwaggas, het haarself onderskei in die Poort-Skryfkompetisie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hierdie kompetisie word al sedert die sewentigerjare aangebied…
Brackenfell High School: Re Vera Lockdown Edition
RE VERA LOCKDOWN EDITION (200/20) Brackenfell High School’s Re Vera lockdown edition will be available online on 29 May. ??????We would like to invite any businesses in our community to advertise…
Hoërskool Langenhoven leerder gekies vir Speeltoneel-kompetisie
Emmari Gildenhuys, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is die enigste Suid-Kaap leerder wat gekies is vir die Speeltoneel-kompetisie van KykNET. Sy is uit ongeveer 3000 leerders gekies,…
Hoër Meisieskool Paarl presteer by Oppie Tong Af
Baie geluk aan ons HS en LS redenaars en public speaking wat gister uitstekend by Oppie Tong Af 2020, gevaar het. Ons hou duim vas vir vandag se deelnemers: Annemay…
Hoër Meisieskool Paarl: Oppie Tong Af
Oppie Tong Af 2020Alhoewel die inperking ons liggame by die huis hou, beteken dit nie ons stemme moet ook stil word nie. Die organiseerders van die Redenaarskompetisie, Oppie Tong Af,…
Hoër Meisieskool Paarl doen Paarl FM opleiding
Hoër Meisieskool Paarl leerders, Anika le Roux, Emma Rautenbach en Abigail le Roux, is lede van Paarl JTC wat deel is van die Paarl FM opleiding. Hulle gaan binnekort van…
Hoërskool Brackenfell: Poort-skryfkompetisie
Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Brackenfell wie se werk uit duisende inskrywings regoor die land en Namibië gekies is om in die nuwe Poort-bundel te verskyn: Marinel du…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me L van Wyk-Visser
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers bekend: Me L van Wyk-Visser Geboortedorp: Butterworth Gematrikuleer by: Hoërskool Punt 2000 Verdere studies by: Universiteit Stellenbosch (B.Mus), Unisa (PGCE, UPLM) Vorige skole waar…
Paul Roos Gymnasium Old Boy, Dieter Eiselen, excels
Congratulations to Old Boy Dieter Eiselen (2014), from Paul Roos Gymnasium Stellenbosch, who signed a professional three-year NFL contract with the Chicago Bears in the USA.
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me K vd Berg
Geboortedorp: Ogies, Mpumalanga Gematrikuleer by: Hoërskool Middelburg, Mpumalanga Verdere studies by: Pukke Vorige skole waar ek onderwys gegee het: HOËRSKOOL Middelburg Hoërskool Genl. Hertzog, Mpumalanga Hoërskool Bastion, Gauteng Help Mekaar…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me J van der Merwe
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers bekend: Me J van der Merwe. Gematrikuleer by: Hoërskool Outeniqua 2012 Verdere studies by: Menslike Bewegingskunde & Rekreasie by Noord-Wes Universiteit & tans besig…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me M Myburgh
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers bekend: Me M Myburgh Gebore in: Riversdal Gematrikuleer by: Hoërskool Langenhoven (Riversdal) Verdere studies by: CPUT: Wellington Vorige skole waar ek onderwys gegee het:…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me T de Kock
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers bekend: Me T de Kock. Geboortedorp: Johannesburg Gematrikuleer by: Hoërskool Verwoerdburg, Centurion, 1987 Verdere studies: PUK Ek is die Life Coach by Hoërskool Punt Kultuur/Sport/Akademiese…
SCHOOLS THAT ROCK CHAT TO BERNARD COMBRINK, ASSISTANT HEAD BOY OF PAUL ROOS GYMNASIUM
Schools That Rock asked a few questions to Bernard Combrink, Assistant Head Boy of Paul Roos Gymnasium. Question: How do you experience the influence of the Covid19 virus on our…
Schools That Rock gesels met Lydia-Mari Erasmus, Hoofdogter van Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad.
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Lydia-Mari Erasmus, Hoofdogter van Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Ek sien…
Schools That Rock gesels met Louisa Swart, Hoofdogter van Hoërskool Oudtshoorn
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Louisa Swart, Hoofdogter van Hoërskool Oudtshoorn. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Die Covid 19…
Schools That Rock gesels met Neal Malan en Ila Alberts, Hoofleiers van Hoërskool DF Malan
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Neal Malan en Ila Alberts, Hoofleiers van Hoërskool DF Malan. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons…
Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me E Möller
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers bekend: Me E Möller Geboortedorp: Lady Grey Skool gematrikuleer :Hoërskool Bellville Verdere studies by: Universiteit van Stellenbosch Vorige skole waar u onderwys gegee het:…
Schools That Rock gesels met Dylan Keyser, Hoofseun van Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Dylan Keyser, Hoofseun van Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land?…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken: Me V van der Merwe (van Rensburg)
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers bekend: Me V van der Merwe (van Rensburg). Skool gematrikuleer: Graaff-Reinet, Union High School. Verdere studies by: NMMU (NMU) Skole waar ek voorheen onderwys…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Mr G Coetzer
Point High School, Mossel Bay, introduce their teachers: Mr G Coetzer Place of birth: Lichtenburg Matriculated at: Hoërskool Lichtenburg Studied at: NWU Potchefstroom Subjects I teach: English FAL and HL…
Schools That Rock gesels met Karla Bruwer, Hoofdogter van Hoërskool Robertson
SchoolsThat Rock vra ‘n paar vrae aan Karla Bruwer, Hoofdogter van Hoërskool Robertson. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Die virus het beslis ‘n groot inpak op ons land se mense en ons ekonomie en…
Schools That Rock gesels met Neville Cooper, Hoofseun van Hoërskool Robertson
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Neville Cooper, Hoofseun van Hoërskool Robertson. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Dit is ‘n moeilike tyd vir ons almal, maar ek dink ‘n mens moet…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken: Me N Schoeman
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me N Schoeman Geboortedorp: Willowmore Gematrikuleer by: Forsyth Central High School 2004 Verdere studies by: Universiteit van Vrystaat Vorige skole…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken: Me H Visagie
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me H Visagie Geboortedorp: De Aar Gematrikuleer by: Hoërskool De Aar Verdere studies by: Universiteit van die Vrystaat (KOVSIES) Vorige…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Mr R Delport
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me R Delport Geboortedorp: Reitz Gematrikuleer by: Kroonstad Hoërskool Verdere studies by: UOFS/KOVSIES Vorige skole waar ek onderwys gegee het:…
Schools That Rock gesels met Rohan Smith, Hoofseun van Hoërskool Brackenfell
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Rohan Smith, Hoofseun van Hoërskool Brackenfell. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Die Covid19 virus…
Schools That Rock chat with Thandeka Mdaweni, Deputy Head Prefect Camps Bay High School
Schools That Rock ask a few questions to Thandeka Mdawini, Deputy Head prefect of Camps Bay High School. Question: How do you experience the influence of the Covid19 virus on our…
Schools That Rock chat with Amava Mkuku, Head Prefect of Camps Bay High School
Schools That Rock ask a few questions to Amava Mkuku, Head prefect of Camps Bay High School. Question: How do you experience the influence of the Covid19 virus on our…
Schools That Rock chat with Storm Rhoda, Deputy Head Prefect of Camps Bay High School
Schools That Rock ask a few questions to Storm Rhoda, Deputy Head prefect of Camps Bay High School. Question: How do you experience the influence of the Covid19 virus on…
Hoërskool Langenhoven Voortrekkers slaag Presidentsverkenner-eksamen
Bo vlnr: Miquel D’Emiljo, Suria Denkema en Magdel Barnard. Middel vlnr: Bianca Lombaard, Esmé de Wet en Jeané Keyser. Onder vlnr: Chané Fourie, Suné Barnard en Janke Heenop. Nege leerders…
Hoërskool Punt: Ontmoet jou onderwyser – Me M Leeuwner
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Geboortedorp: Pretoria Skool gematrikuleer: FH Odendal (baie lank terug) 1984 Verdere studies by: Universiteit van Pretoria Vorige skole waar ek…
Hoërskool Punt: Ontmoet jou onderwyser – Me A Cilliers
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me A Cilliers Geboortedorp: Loeriesfontein Matrikuleer by: Hoërskool Langenhoven, Riversdal Verdere studies by: Univ. Stellenbosch Vorige skole waar ek onderwys…
Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me A Hefer
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me A Hefer Geboortedorp: Bloemfontein Matrikuleer by: Hoërskool Sentraal Bloemfontein 1982 Verdere studies by: Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) Vorige…
Schools That Rock gesels met Minette van Zyl, Hoofdogter van Hoërskool Punt
Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Alhoewel die ekonomie sonder twyfel daaronder sal ly, kyk ek verby dit en let ek ‘n baie…
Hoërskool swartland lewer wenner op – Pieter-Steph du Toit
Schools That Rock publiseer kort berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het ‘n oud-leerder opgelewer wat, na skool, sy merk in die…
Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Mnr Q D’Elboux
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr Q D’Elboux Geboortedorp: Vanderbijlpark Gematrikuleer by: Hoërskool Punt (Matriek 2006) Verdere studies by: Universiteit van Stellenbosch BA Sosiale dinamika…
Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Mnr R Gerber
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr R Gerber Geboortedorp: Pretoria (ongelukkig) Skool waar ek gematrikuleer het: Hoërskool Outeniqua 1996 Verdere studies by: Wellington Onderwys Kollege…
Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me E Johnson
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me E Johnson (Tannie Estelle soos die kinders haar ken) Geboortedorp: Kaapstad Gematrikuleer by: HS Bloemhof Stellenbosch (1973) Verdere studies…
Hoërskool Brackenfell lewer nog ‘n wenner op: Cheslin Kolbe
Schools That Rock publiseer kort berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool Brackenfell van Kaapstad, is bekend daarvoor dat talle oud-leerders, na skool, hul merk…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me L Kellerman
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me L Kellerman Geboortedorp: Pretoria Verdere studies by: Pro Arte Kunsskool en Tukkies Vorige skole waar ek onderwys gegee het:…
Hoërskool Brackenfell leerder vir sarie voorbladgesig
Anli Kleynhans (Graad 10 A1) van Hoërskool Brackenfell, het ook ingeskryf vir die Sarie-tydskrif se Voorbladgesig kompetisie #SARIEvoorbladNUWEgesigKOMPETISIE. Jy kan haar ondersteun deur op die onderstaande skakel te kliek en vir…
Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Mnr I van Zyl
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr I van Zyl Geboortedorp: Mosselbaai Skool gematrikuleer: Hoërskool Punt (1984) Verdere studies by: Stellenbosch kurses by Onderwyskollege Oudtshoorn en…

































