)

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Mnr I van Zyl

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr I van Zyl

Geboortedorp: Mosselbaai
Skool gematrikuleer: Hoërskool Punt (1984)
Verdere studies by: Stellenbosch kurses by Onderwyskollege Oudtshoorn en daarna B Ed by UOVS

Skole waar ek voorheen onderwys gegee het:
Hoërskool Noordkaap en daarna Adamantia.

Vakke wat ek tans by Punt aanbied:
Lewenswetenskappe en Natuurwetenskap

Sport/Kultuur/Akademiese prestasies op skool of daarna:
Rugby, Hokkie,Tennis,Muurbal, Life saving en skyfskiet. Volkspele, Landsdiens, Natuurlewestap.

Stokperdiejies: Tuinwerk, houtwerk, sweiswerk en verf

Iets interessant omtrent myself: Junior Springbokklere vir Volkspele. Was 1984 in Europa waar ons vertonings in 7 Europese land gehou het. Ook deelgeneem aan Volksdansfees in Studgardt

My boodskap aan Punt: HARDE WERK word ALTYD beloon. Mens kan nie n kurkprop permanent onder die water hou nie. Moenie jou ophou met negatiewe mense nie. Wees altyd vriendelik en wees dankbaar vir wat jy het. Waardeer jou familie en vriende.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal