)

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me E Johnson

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me E Johnson (Tannie Estelle soos die kinders haar ken)

Geboortedorp: Kaapstad
Gematrikuleer by: HS Bloemhof Stellenbosch (1973)
Verdere studies by: Teg. Kollege Bellville-Sek kursus 2jr

Prestasies op skool en later:
1ste span in tennis, hokkie en atletiek-WP kleure

Stokperdjies: Lees en stap

Iets interessant oor myself: Ek is gek na enige soet lekkerny!! Ek hou van my oumaskap. Lief my vriende!!

My boodskap aan Punt: Dis ‘n voorreg om by Hoërskool PUNT betrokke te wees. Met hierdie Lockdown mis ek elke “môre Ta Estelle” so baie en JR se glimlag en koffie tye!!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal