)

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Mnr R Gerber

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr R Gerber

Geboortedorp: Pretoria (ongelukkig)
Skool waar ek gematrikuleer het: Hoërskool Outeniqua 1996
Verdere studies by: Wellington Onderwys Kollege

Vorige skole waar ek skool gegee het:
Hoërskool Franschhoek (1 jaar)
Hoërskool Outeniqua ( 16 jaar en 9 maande )

Vakke wat ek tans aanbied: Tegnologie en IGO

Sport/Kultuur/Akademiese prestasies op skool en daarna:
Op Hoërskool het ek 1ste span rugby gespeel. Het nooit SWD kleure op skool behaal vir rugby nie, maar was gelukkig genoeg om na skool Curriebeker vir die SWD Arende te kon speel.
In gr.11 het ek ook al onderwaterhokkie vir die SWD Senior mans span gespeel.

Stokperdjies: Hou van lees, snorkelduik, swem, bodyboard en rekenaarspeletjies.

Iets interessant omtrent myself: Ek was as kind ‘n skaam introvert. Gelukkig het dit darem verander.

Boodskap aan Punt: Dit is vir my besonders lekker om deel van die Punt familie te wees. Ek mis ons kinders en kan nie wag om weer terug te wees nie. Geniet die tyd wat julle saam met julle gesinne het. In hierdie tyd, beheer jou beheerbares en onthou, niks kan jou breek solank jy dit nie toelaat nie.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal